Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest House Mamma Mia

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Guest House Mamma Mia
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kristine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristine D
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf in Nelspruit.

Skoon en ruim verblyf met veilige parkering. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gladys M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very neat and quiet.

The host is such a loving and caring person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Truly humbled.
Thank you kindly.
Looking forward to your return visit.
Kindest regards, Suzie.

Guest House Mamma Mia
Melvyn C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn C
Gesin met tieners

Neat and they will see me again.

Sal weer daar gaan bly. Owner baie behulpsaam. Het laat opgedaag by MM.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Baie dankie Melvyn
Looking forward to your return... soon in 2024!
God bless and happy new year...

Guest House Mamma Mia
Bianca T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T
Gesin met klein kinders

Baie oulik. Alles wat jy nodig het.

Ons sal beslis weer by die plekkie bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

It really was a privilege to meet you all and really looking forward to your return. Thank you kindly. Blessings. Suzie

Guest House Mamma Mia
Pine P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf en geen "Load shedding".

Baie goed geleë, vriendelike ontvangs, netjies en rustig. Dit is ook koeler teen die bult, as onder in die dorp. Help om te kan kies om 'n waaier of lugreeling te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you Pine.
It was great having you stay over again this year and look forward to your return next year again or sooner.
Blessings
Suzie

Guest House Mamma Mia
Albert S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Gesin met tieners

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Suzie is 'n goeie gasvrou en het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you so much.
Looking forward to your return soon.

Guest House Mamma Mia
Michelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Skoon en netjies.

Ons was 3 gesinne vir 'n sportbyeenkoms, het die uitleg van die plek vreeslik geniet, ons kon almal gemaklik by mekaar uitkom vir 'n heerlike koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Baie dankie Michelle, en ons wag vir jou volgende kuier.
Beste, Suzie.

Guest House Mamma Mia
Gerhard B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en ontvangs, ons kamer was uiters netjies en skoon.

Daar was elke gerief waarvoor ons kon vra: yskas, mikrogolfoond, ens. Ons was gemaklik en kon vir niks meer vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Baie dankie Gerhard
Dit was baie mooi om julle te ontmoet en sien uit om julle binnekort weer te sien.
Beste Suzie

Guest House Mamma Mia
Nadia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Sal beslis weer daar bly, was vriendelik gegroet en sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilonka E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka E

Ek beveel Guest House Mamma Mia aan vir enige iemand van 1 tot 'n groot groep. Ons het heerlik gekuier.

Ons gasvrou was ongelooflik vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons het 'n persoonlike krisis beleef en sy was uiters bedagsaam en tegemoetkomend. Die kamers was mooi en skoon en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Baie dankie Ilonka
Ek hoop alles gaan goed met die familie
Beste Suzie

Guest House Mamma Mia
Karlien K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie oulike en netjiese plek, vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you Karlien.
We look forward to seeing you soon.
Regards,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Hp O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp O
Gesin met tieners

Kan beslis aanbeveel.

Netjies en skoon. Waarde vir geld. Vriendelike gasvrou en gasheer. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Dear Wanda,

I am humbled, thank you so much! I look forward to your return visit.

Regards,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Chris R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R
Gesin met klein kinders

Netjies en gemaklik.

'n Netjiese plekkie met 'n baie lekker atmosfeer. Die eienaars wat ook daar werk is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Die tuin is pragtig en sekuriteit is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you for your kind words Chris and it was an absolute pleasure having you stay with us and we look forward to your return.
All the very best with the birth of your new addition.
God Bless,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Neels R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Friendly reception. Susan was very helpful. Comfortable room and facilities. Very good breakfast with well trained and friendly kitchen staff. Sufficient safe parking. We will certainly visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

I thank you kindly and thank you for the little note - will certainly be addressing the notes. Look forward to your return visit.
Kind regards
Suzie

Guest House Mamma Mia
Hestia S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestia S
Saam met vriende

Baie netjiese gastehuis, sentraal geleë en vriendelike gasvrou.

Sal weer daar gaan bly as ek plek in Nelspruit nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you for your review and we look forward to your return visits.
Have a Blessed 2019...
Kind regards
Suzie

Guest House Mamma Mia
Marcel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel V
Gesin met tieners

Verblyf was regtig aangenaam. Wens ons kon langer aanbly.

Ons het redelik laat by Mamma Mia aangekom, maar die sekuriteitsman was op sy pos om ons te verwelkom met die kamersleutels. Die kamers het alles wat mens nodig het om te oornag, selfs braaigeriewe sou jy ietsie op die kole wou gooi. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you, Marcel,

Even though it was a short visit, you were most welcome and we look forward to your return visit.

Regards
Suzie

Guest House Mamma Mia
Johan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van hoek tot kant het Mamma Mia ons in ekstase gehad.

Ons het vir een nag voor en een nag na die Paasnaweek by Mamma Mia tuisgegaan. Alles omtrent Mamma Mia het getuig van besonderse aandag aan detail. Die stylvol-gemeubileerde kamers, die hoë-gehalte toebehore in die badkamers, die smaakvolle en ontspanne atmosfeer van die eetkamer waar ons die smaaklikste ontbyte geniet het en die algemene netheid wat jou oral omring is het ons deurgaans betower. Suzanne, weereens baie dankie vir jou hartlike ontvangs en uitstaande gasvryheid. Ons het ook baie waardering vir die styl waarmee jy daardie pragtige klein oase bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Baie dankie vir die baie vriendelike woorde, dit is vernederend en baie waardeur.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Malcolm S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasent stay.

Spotlessly clean and tidy, we were made to feel very welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangename verblyf.

Silwerskoon en netjies, hulle het ons baie welkom laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you kindly Malcolm and we look forward to your return visit.

Regards
Suzie

Guest House Mamma Mia
Victor V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V
Besigheidsreis

Heerlike nagrus, goed toegerus en Suzie het my so welkom laat voel!

Goed toegerus, netjies en skoon ek sal beslis Mamma Mia Bed & Breakfast aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Dear Victor,

Thank you kindly. We look forward to seeing you again soon.

Regards,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Marius M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelik.

Mamma Mia is baie sentraal geleë. Kinder-vriendelik, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you Marius and you are most welcome anytime.
Kind regards,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Vicky D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky D
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Die kamers was skoon en netjies, met 'n pragtige ontspannende tuin agter. Ontbyt was heel voldoende en diens was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Baie dankie, Vicky. Sien jou volgende keer.

Groete,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Heidi G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Gesin met tieners

Vriendelike, hulpvaardige diens, skoon en netjies, kon heerlik ontspan na lang pad.

Eienares en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik. Skoon en netjies, sal definitief weer by Mamma Mia tuisgaan as ons weer in Nelspruit is. Baie dankie Suzie vir al jou moeite, jou pragtige glimlag en hulpvaardigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Baie dankie Heidi en ek waardeer die boodskap.
Ek is baie bly om te hoor julle tuis is.
Ek sien julle volgende keer.

Guest House Mamma Mia
Karen D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met tieners

Heerlik, privaat, skoon.

Ruim en bekostigbaar met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

A Happy 2019 to you and your family. Thank you and look forward to your return visit.

Guest House Mamma Mia
Cheryl C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C
Saam met vriende

Great service, friendly staff, perfect location.

Warm and friendly greeting by Suzie on arrival. Lovely, bright, clean and spacious rooms. Tea and coffee facilities. The homemade rusks were much appreciated. Will definitely recommend to all our friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you and so pleased you enjoyed. We look forward to your return visit and definitely will have rusks.

Guest House Mamma Mia
Andre V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Uitstekend

Ons was 4 persone wat oorgebly het by Mamma Mia vir twee nagte. Die diens en die hulpvaardigheid was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Baie dankie en ek is bly dat julle dit geniet.
Sien julle volgende jaar - lekker hardloop.

Guest House Mamma Mia
Conroy K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conroy K
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. WiFi kon beter gewees het.

Goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you, Conroy - apologies for the inconsistent Wi-Fi, we have had it upgraded and they were working on it.
We are having a better reception now.
Regards,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Pen B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation, very friendly managing staff.

I would like to compliment Suzie on her outstanding professional and extremely friendly manner in which she treated us as special guests on our visit and nothing was ever too much. A superb venue and excellent stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

I am humbled, thank you.
I am happy you had a great stay and it was an absolute pleasure having you stay with us. We look forward to your return visit.
Blessings

Guest House Mamma Mia
Jonathan S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Besigheidsreis

Baie mooi verblyf. Alles was perfek gewees. Dit het al die spanning uit my reis gevat.

Ek sal sonder twyfel weer by Mamma Mia Bed & Breakfast bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you kindly, looking forward to your next visit.
Blessings,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Gerda V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Ons was hartlik ontvang deur Suzi, die gasvrou. Haar fasiliteite is pragtig! Die kamers is ruim en baie netjies. Daar heers 'n heerlike rustige atmosfeer wat mens sommer dadelik tuis laat voel. Definitief aan te beveel by reisigers wat net wil oorslaap of langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you kindly, look forward to seeing you next time.
Blessings,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Nico & Engela D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico & Engela D
Gesin met klein kinders

Sterk aan te beveel.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens ontvang. Alle fasiliteite was netjies skoon en goed instand gehou. Heerlike ontbyt gehad. Veilige perseel en goed geleë t.o.v. sakegebied. Kan met vrymoedigheid hierdie gastehuis sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

I thank you kindly for visiting and I hope you had a wonderful stay in the Park.

Hope to see you soon.
Blessings
Suzie

Guest House Mamma Mia
Marie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met vriende

Uitstekend.

Was ‘n absolute plesier om daar te slaap vir 2 aande. Eienaars betrokke, vriendelike mense, goeie diens en baie netjies. Veilige parkering, naby alle geriewe en sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Dear Marie,

Thank you, it was an absolute pleasure having you stay over and that we could be of assistance.

We look forward to your return.

Blessings,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Gerda E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring.

Great ontvangs, vriendelike behandeling. Baie skoon en netjies. Het dadelik welkom gevoel. Ontbyt heerlik. Sal vir seker weer Mamma Mia besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you very much.
We look forward to your next visit. Regards, Suzie.

Guest House Mamma Mia
Marina B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent service. Enjoyed the stay very much. Very friendly staff. Clean, neat and modern rooms. Delicious breakfast. Thank you for the lovely stay. We'll definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you kindly. You are most welcome anytime and we so look forward to your next visit.
Blessings,
Suzie

Guest House Mamma Mia
George M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Besigheidsreis

Was soos my eie blyplek.

Baie lekker gebly in Nelspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

It was an absolute pleasure to host you and we look forward to your return visit.

Blessings
Suzie

Guest House Mamma Mia
Rina L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Suzie baie vriendelik en behulpsaam.

Kamer was baie gerieflik, skoon en netjies. Alles was daar en nog meer as wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you very much for visiting us at Mamma Mia and we certainly look forward to your return visit. I hope the lift at Graskop was good, I will be trying it out soon.

Have a blessed Easter

Regards
Suzie

Guest House Mamma Mia
Jaco K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Gesin met tieners

Netjiese akkommodasie en vriendelike diens.

'n Uitsonderlike gastehuis was ons sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you very much, and we look forward to your next visit. All the very best for 2018.
Regards,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Niek C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n oornagslaapplek gewees en die huisvesting was uitstekend en baie netjies.

Ons het binne 1 of 2 ure na 'n vreeslike haelstorm ingeboek en Suzi, en haar personeel het baie apologie aangeteken en het alles baie vinnig opgeruim en ons geen ongerief laat ervaar nie. Ons het baie lekker gebly en sal weer van hulle gebruik maak as ons in Nelspruit moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you very much for your patience and understanding. We look forward to your next visit.
Regards,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Johan O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met tieners

Absolute waarde vir geld met puik diens.

Ons gesin was aangenaam verras met die kwaliteit van diens en verblyf wat ons ontvang het by Mamma Mia. Stil en rustig sonder enige rumoer in skoon, pragtige en netjiese kamers. Sal dit definitief enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat ‘n kalm rustige nagrus soek. Voortaan is Mamma Mia ons voorkeur verblyf op besoeke aan Nelspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Dear Johan,

Thank you, I appreciate your reviews which I am humbled by.We look forward to your next visit.

Kindest regards,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Rina A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina A
Gesin met tieners

Gasvrou Suzanne is so vriendelik en gaan werklik uit haar pad om jou verblyf aangenaam te maak.

Sal vir seker weer daar gaan bly vir 'n naweek. Skoon, netjies regtig baie mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you, Rina, we look forward to your next visit and hopefully, we will see more of you. Understanding that your schedule is very full.
Blessings,
Suzie

Guest House Mamma Mia
Lorinda K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda K
Saam met vriende

Rustig, skoon, gerieflik en veilig.

Vriendelike diens. Baie mooi skoon en netjies. Sal definitief weer van Mamma Mia se dienste gebruik maak en vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you kindly and look forward to your next visit and all referrals.
Blessings
Suzie

Guest House Mamma Mia
Lida M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida M
Gesin met klein kinders

Dit was baie netjies en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guest House Mamma Mia se terugvoer

Thank you very much and look forward to your next visit.
Blessings
Suzie

Guest House Mamma Mia
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Klerkstraat 11, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b75b6bab6d59bb2f9764a30cf7fa8600cd6408d8261406209146e7a1df481d05fdf2dc7ce802151d00e2a4554e787317dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 11 De Klerk Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.4877 30.99449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem