LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guest House On Shale | LekkeSlaap
+19

Guest House On Shale

48 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shale-straat 7, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Guest House On Shale is 'n gastehuis in Bellville wat deur die eienaar bestuur word. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Dit is halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad geleë.

Daar is 1 kamer en 'n selfsorg-eenheid om te bespreek. Elkeen het sy eie ingang en veilige onderdak-parkeerplek ? 1 kar per eenheid. Die "Blue Room" het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het geriewe soos gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met volledige DStv, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die selfsorg-eenheid is ruim en het 'n klein badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Braaigeriewe is ook beskikbaar en word deel die 2 eenhede gedeel.

Tariewe is gebaseer op per kamer vir korttermynverblyf. Afslag van 5% sal gegee word vir verblyf van meer as 3 aande; 10% vir 7 tot 10 aande en 15% vir 11 tot 14 aande. Ons aanvaar ongelukkig geen besprekings van minder as 2 nagte nie.

'n Heerlike ontbyt kan gereël word teen 'n ekstra koste en wasgoediens kan gereël word. Guest House On Shale is naby die N1-hoofweg, Tygervallei Winkelsentrum, Willowbridge Winkelsentrum, die Barnyard Teater en baie ander geriewe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Guest House On Shale
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Shale-straat 7, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guest House On Shale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shale-straat 7, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0aecFy4gdSDSt1KaD1Naag3Qj37iQR1kkxoRyJQvP1oxsiG3V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 3) 48 5 1 5 7 Shale Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.87525 18.65119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!