Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest Suites on Connor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guest Suites on Connor is in Westdene, Bloemfontein. Dit is 1,4 km vanaf Mediclinic Bloemfontein en 1,5 km vanaf Mimosa Mall.

Verblyf word in 6 eenhede vir tot 17 gaste gebied. Die eenhede sluit deluxe koning-kamers, deluxe koningin-kamers, deluxe gesinskamers, ’n deluxe gesinskothuis en die Blue Room in. Elke eenheid het gerieflike beddens en ’n badkamer met ’n stort. Elke eenheid het ook ’n stoep en ’n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, ’n braai-area en wasgoeddienste in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Guest Suites on Connor
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Ligging

  • Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Guest Suites on Connor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783be2dadfb7fd57d41de239b5f9986275fe61038ab7f7ebdbb514b568c8e6e6e9f9da846427500ce7a56beb7766be4d963b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 2 Connor Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103655113473 26.21078596178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem