Guest Villa Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Joubertstraat 69, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Guest Villa Guesthouse bied gemaklike en gehalteverblyf in Bronkhorstpruit, Gauteng. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of as 'n oornagplekkie vir gaste wat na Mosambiek of die Krugerwildtuin reis.
Die verblyf bestaan uit 6 standaardkamers, 4 selfsorg-suites en 1 wittebrood-suite. Elke eenheid bied 'n privaat en suite-badkamer wat met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak ingerig is. Verder is daar ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskas in die kamers.
Daar is 'n lieflike kuierarea met braaigeriewe en meubels. Die gastehuis spog ook met 'n volledig gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel waar gaste 'n smullekker ontbyt en ander etes teen 'n ekstra koste kan geniet. Die restaurant is ook oop vir die publiek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Joubertstraat 69, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Sien meer verblyf in Erasmus Bronkhorstspruit Gauteng
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Joubertstraat 69, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom