We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Guesthouse @ 31 Murray | LekkeSlaap
+44

Guesthouse @ 31 Murray

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Guesthouse @ 31 Murray
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pedro R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pedro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Plek egter so effe beknop maar die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Ria V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense en die beste, skoonste, en netjiese plek.

Baie vriendelike mense en veilig. Al ons verwagtinge oortref.

Gill J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gill J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently positioned.

Lovely place to stay for a night or two. For frequent travellers it is excellent. Clean, private, all you need and the owner is very accommodating. I will definitely be back.

Dempsey B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dempsey B
Besigheidsreis

Lovely.

Friendly hosts and very accommodating.

Nico W - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W
Enkelreisiger

Baie tuis en gemaklik gevoel.

Jessica en haar personeel doen moeite om jou 'n aangename verblyf te verseker.

Conrad F - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad F
Enkelreisiger

Very nice, refreshing, clean, safe.

See stars.

Gawie V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel hierdie gastehuis aan vir enige iemand aan wat hier wil oornag.

Ons is baie tevrede met ons verblyf. Die gasvrou Jessica was baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Ons sal beslis weer kom.

Liezel H - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplek.

Heerlike bed en als wat jy benodig om gerieflik te oornag. Die personeel is vriendelik. Sal beslis weer hier oorbly. Absolute waarde vir geld.

Lizette H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil plek. Vriendelike eienaar.

Kamer nr 3. Ons het gevind dis 'n bietjie klein vir 2 persone.

Jean J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant and quiet place to stay.

We enjoyed staying there. Everything we needed was in the room. The bed was comfortable.

Trudy J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy J
Enkelreisiger

Lieflike ontvangs, warm omgee-mense, loop die ekstra myl.

Skoon en netjies. Lieflike bed en lekker stort. Pragtige woonvertrek. Jessica het my bygestaan en het my bygestaan in my omstandighede. Dankie.

Anneska V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld!

Baie oulike plekkie. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Jeanette G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en beslis waarde vir geld.

Goed toegeruste oornagplekkie met vriendelike mense. Ons het heerlik geslaap in 'n snoesige bed. Sal beslis weer inloer as ons in die stad moet wees.

Elizma D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D

Rustig, veilig en netjies.

Die fasiliteit is netjies veilig en rustig en naby alles waar ons wou wees. Die gasvrou is baie tegemoedkomend en behulpsaam. Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Andre C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het goed geslaap, rustig en veilig.

Ons moes vroeg op sodat my vrou 'n knievervanging kon kry. Die hospitaal is naby en maklik om te kry. Ons het 'n koffie en beskuit gemis in die kamer.

Ludri M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludri M
Saam met vriende

Verblyf is lekker sentraal. Sien sterre.

Sal definitief in die toekoms weer van die akkommodasie gebruikmaak!

Ron G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly adequate for our purpose.

The only shortcoming was that the venue was advertised as having WiFi. In practice, the signal was so weak that neither of my devices could connect, which created a problem for me.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Hi Ron. I'm so sorry. Wish you told me as we are available 24/7.

Guesthouse @ 31 Murray
Madeleine D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het veilig gevoel en het alles gehad wat nodig was.

My enigste klagtes is dat die kombuisie se kaste baie muf ruik en dat die koelkassie so koud gestel was dat al my slaaigroente en melk gevries het. Ek het dit met vertrek laer gestel dat toekomstige gaste nie dieselfde skade moet ly nie want ek moes avo's, ens. weggooi.

Magda W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het tydjie geniet en sal weer daar boek.

Baie dankie aan 'n vriendelike dame. Jackie het ons vriendelik verwelkom en ons vergesel na ons kamer. Selfs die verwarmer was aangesit sodat ons kamer lekker warm was. Baie dankie Jackie.

Aubrey M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M
Besigheidsreis

Great.

Wow place to travel.

Carol B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal vir hospitaaldoeleindes.

Personeel is almal vriendelik en gaan uit hul pad om goeie diens te lewer. Sal vir seker weer daar bly.

Lauren P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren P
Gesin met tieners

Absolutely wonderful, would definitely stay here again and recommend it to others.

I would like to thank you for the lovely accommodation, I will definitely return again, I was so impressed with the facilities in the room and has been such an enjoyable stay, will definitely recommend it.

Anel F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel F
Enkelreisiger

I really do not want to comment.

I really do not want to comment.

Andre E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very safe and professional.

Will promote guest house to other people.

Taryn T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn T
Besigheidsreis

Stay was short but worth it.

Friendly and helpful. The room was spotless and you have everything you need.

Lila S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lila S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort, net oorgeslaap!

Word aanbeveel vir iemand wat wil oornag. Prys net reg.

Hanneke V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanneke V
Enkelreisiger

Funksioneel en skoon, maar nie gesellig en spesiaal nie.

Aandag aan detail soos behoorlike badkamerrakkies, spieël wat ooghoogte hang vir mense korter as 1,8 m, bedkassies, leeslampe en meer bekers is maar ’n paar basiese veranderings wat die verblyf van funksioneel na lekker plesierig sal neem. Berderfies soos goeie koffie (wat van ’n dompelaar?) en bruin suiker en ’n paar stukkies beskuit sal groot verskil maak aan die "welkom" gevoel.

Simone W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W
Enkelreisiger

Lieflike blyplek!

Ek het baie lekker gebly by Guesthouse @31 Murray. Dit was mooi skoon en netjies. Ek sal beslis weer daar bly!

Ria K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige, gerieflike, netjiese verblyf.

Beveel definitief Guesthouse @ 31 Murray aan!

Louise T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfect for our one night stay and very central.

See stars.

Geranda F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geranda F
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik.

Sal definitief aanbeveel.

Vera R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Prinsloo's het uit jul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Keurig, gerieflik, netjies, skoon met alles wat ons nodig kon hê. Naby restaurante en inkopiesentrums en in pragtige omgewing. Sal dit beslis aanbeveel.

Marilise K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise K
Gesin met tieners

Het heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly. Daar is baie moeite gedoen toe ons die Saterdag wou braai. Die kinders kon heerlik speel op die grasperk. Ons sal vir seker weer daar bly!

Lucia N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia N
Enkelreisiger

Such an amazing place to stay in with the friendliest of people.

I enjoyed my stay at Guesthouse 31 Murray in Brooklyn and the University I had to go to was within walking distance from the guesthouse. Although my stay was short, I loved it and I will be back again. Thank you!

Kirsten B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect room and perfect location.

We loved our stay! The room and exactly what we needed for our two nights. And the garden is beautiful! Thank you for having us.

Natasha B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, mooi en sentraal geleë.

Die eenheid was netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel en self weer gebruik.

Lucius V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V
Besigheidsreis

Sindelik.

Vriendelike ontvangs. Kamer was netjies en skoon. Jy sal nie verkeerd gaan om hier oor te bly nie. Ek kan die gastehuis met graagte aanbeveel.

Donald W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald W
Enkelreisiger

The establishment met all my needs for the stay over.

See stars.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Hi Donald, it was a pleasure to meet you, you are always welcome to visit us again.

Guesthouse @ 31 Murray
Igna D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D
Gesin met tieners

Bekostigbare verblyf in 'n goeie sentrale area.

Ruim wooneenheid wat goed toegerus is. Stil area naby aan skole en universiteit. Baie gemaklike verblyf en waarde vir geld.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie Dag Igna,

Dankie dat julle ons gekies het - ons hoop om jou vinnig weer te sien.

Guesthouse @ 31 Murray
Lisa N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang geword. Sal vir seker aanbeveel. Baie netjies, mooi en skoon.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie dag Lisa,

Dit was net n voorreg.
Ons sien julle hopenlik vinnig weer.

Guesthouse @ 31 Murray
Susan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was mooi en voldoende.

Sal vir seker aanbeveel en self weer gebruik.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Hallo Susan,

Julle is enige tyd welkom, sien julle gou weer.

Guesthouse @ 31 Murray
Johan C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Besigheidsreis

Baie rustig en baie lekker.

Murray gastehuis is baie sentraal geleë in Brooklyn en naby die groot mall. Die plekkie is baie netjies en skoon. Daar is altyd iemand wat jou kan help vir wat jy ook ekstra wil vra. Die inklok en uitklok is ook baie gou.

Emsia G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsia G
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim en veilig.

Ons het baie lekker gebly in die ruim kamer met kombuis. Het veilige parkering en vriendelike diens waardeer.

Letitia L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en veilig.

Die verblyf was skoon en sentraal.

Tertia S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles het aan my verwagtinge voldoen.

Baie skoon en netjies. Die kommunikasie was goed. Goeie waarde vir geld. Die ideale plek om oor te slaap in Pretoria.

Nadia L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir my behoeftes.

Perfek vir my behoeftes, mooi skoon netjies.

Coen D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan behoefte.

Guesthouse @ Murray 31 is gerieflik naby aan visum agentskap, ambassades, universiteite en inkopiesentrums. Die eenheid was netjies en skoon en basies toegerus.

Pierre D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Netjies en gerieflik.

Was skoon. Het bad en stort in eenheid. Bed en beddegoed is op standaard. Ligging is goed. Veilige parkering. Heerlik met yskas, mikrogolf en eetgerei. Sal enige tyd weer hier slaap.

Grégoire C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grégoire C
Enkelreisiger

Baie goed teen daardie tarief.

'n Goeie plek om te bly, baie stil buurt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very good for the rate.

A good place to stay, very quiet neighbourhood.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Hi Gregoire, thank you very much for choosing us to be your host.
Hope to see you soon.

Guesthouse @ 31 Murray
Elma P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon en goed geleë gastehuis.

Dit was ons tweede besoek aan hierdie gastehuis, en ons het weereens baie lekker gebly. Dit is baie naby aan die Universiteit van Pretoria, waar ons kinders studeer. Nog 'n rede waarom ons van hierdie gastehuis hou. Ons sal weer hierheen kom.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Was n absolute voorreg om julle weer by ons te he. sien julle gou weer.

Guesthouse @ 31 Murray
Mariaan K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, mooi en lekker sentraal geleë.

Baie dankie vir vriendelike diens en 'n baie mooi en skoon kamer!

Jacky S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky S
Enkelreisiger

Gesellig, privaat en baie netjies.

Die kamer was mooi, gesellig, skoon en bied alles vir die persoon/e wat 1 dag/nag se verblyf benodig! Wat kort in die kamer: Dakwaaier of losstaande waaier, die kombuis se extractor fan raas verskriklik, verder was die verblyf heerlik.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie dag Jacky,

Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons kyk vir seker na julle voorstelle, word op reg waardeer, mooi dag.

Guesthouse @ 31 Murray
Essy S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essy S
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

Very friendly people and we really enjoyed our stay. The room was very neat and all facilities perfect.

Wendy D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D

Netjies, mooi kamer, badkamer ingerig bad en stort.

Ligging naby Hillcrest-swembad. Pragtige kamer, groot badkamer, veilige parkering.

David W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient, comfortable stay.

Our hosts, Coenraad and Jessica, made sure we were comfortable, in spite of an unplanned power outage. The accommodation exceeded our expectations. Very good value for money and conveniently located near the Pretoria University.

Jaco V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Enkelreisiger

All you need for a quick over-nighter at a reasonable price.

Neat and sufficient for an over-night stay. A bigger bouquet of DStv channels than you usually find in a budget guesthouse. Could do with a ceiling fan or air conditioner for those hot summer nights.

Elma P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en veilige akkommodasie.

Guesthouse @ 31 Murray is baie skoon, netjies, gerieflik en modern. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer het genoeg spasie, mens voel nie beknop nie. Ons sal beslis in die toekoms weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Sadrie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was waarde vir geld, baie dankie.

Dit was baie netjies, die ligging is naby die UP.

Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61cd0b2b30ba59956cf909c77ae2acbb4cd871284bb853bae5cc3d4286a789145902bfa4cae335431813b90ef244ceea1278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, nou Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 31 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.761762 28.231582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem