Guesthouse 4 U

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guesthouse 4 U bied gastehuisverblyf in Emalahleni, eens Witbank, 'n dorpie in die Hoëveld van Mpumalanga.

Verblyf is in 6 en suite-gastekamers beskikbaar waarvan 2 kamers 'n toilet deel, maar wel hul eie stortgeriewe het. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe in die gastehuis sluit 'n gaste-eetkamer en 'n swembad in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guesthouse 4 U gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za