LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guesthouse Gucina | LekkeSlaap
+56

Guesthouse Gucina

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Guesthouse Gucina
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Zelna S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zelna S
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend! Glad nie waarde vir geld nie.

Ek het na Johannesburg gereis om 'n spesiale tydjie met my kinders deur te bring, maar die verblyf het afbreuk aan alles gedoen. As ek die prys wat ek betaal het in ag neem, is die gastehuis beslis nie die geld werd nie. Die foto's van die buite-aansig, het goed gelyk, maar die eenheid self was baie teleurstellend. Die meubels is horingoud. Dit lyk eerder of ander mense se ou gebruikte meubels hier ingedruk is. Die linne is oud en verbleik. Geen bolakens nie. As die duvet-oortreksel dus nie vervang word nie, slaap jy onder 'n ander persoon se linne. Die handdoeke is oud, dun gewas en uitgerafel. Selfs die kombuistoerusting is baie oud. Die persoon wat my later die aand toegelaat het, het my met 'n glas drank in sy hand ontvang!

Guesthouse Gucina's terugvoer

Dear Zelna,

Thank you very much for your feedback, apologies for the delay in response. I am sorry to see that your stay at Guesthouse Gucina was not to your satisfaction. We are one of the most affordable 3-star graded guest houses in the area and do feel that we offer facilities that is value for money. The pictures on the listing is a true reflections of facilities guests can expect on arrival. I do admit that some of the linen and towels might have been faded. We have since bought new linen and towels and we pride ourselves on offering clean linen to all guests. I find your comments with regards to the person who greeted you later in the evening as unfair, seeing that this person does not consume any alcohol.

I hope this response has cleared up these various issues and we assure you that we shall continue to strive to give the finest possible value for money accommodation offered in our area.

Kind regards,
Danuta

Guesthouse Gucina
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusweg 18, Randpark, Afrit 2, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1OTMwNTZkLTRlYTMtNDZkMy1hMDAyLTMwZjg4NDlkZTIzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 18 Stompneus Road Randpark Ext. 2 2194 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.110075640013 27.974748015404
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!