LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guinea Corner | LekkeSlaap
+15

Guinea Corner

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Guinea Corner
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Karin K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike sorgvrye naweek, beide honde en kinders.

Ons was in Johannesburg vir 'n hondeskou en het my diere saam met my gehad, honde was veilig in omheinde area en kinders was mal oor die stalle met perde wat op die perseel is! Ons sal beslis terug wees, vriendelike selfsorg wat gediens word daagliks.

Guinea Corner's terugvoer

Thank you, Karin, for your wonderful review and we are so glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again sometime.

Many thanks.

Leigh,
Guinea Corner.

Guinea Corner
Elmarie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Skoon en netjiese verblyf in rustige omgewing. Goeie waarde vir geld.

Ek dink dit bied baie goeie waarde vir geld en Leigh is baie gaaf en hulpvaardig. Ek sal weer hier tuisgaan. As ek enige aanbevelings kan maak oor die blou kamer, dan die volgende: Die stortgordyn maak nie die hele bad toe nie, en water mors op die vloer. Die bad self het 'n klein gaatjie in die enamel, en as 'n mens stort, voel mens ongemaklik met die baie dun gordyne voor die venster. Die matte in die slaapkamers het vlekke op waaraan aandag gegee kan word. Die Sondagoggend wou my man nog bietjie inslaap, maar 7 uur is die stoep reg voor sy venster al begin vee en stoele begin rondskuif heen en weer. Vir die res is die plekkie regtig pragtig versorg met alles wat 'n mens nodig kan hê vir 'n perde-skou-verblyf-uitstappie (selfs 'n wasmasjien!).

Elize H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Lekker ontspanne atmosfeer met Leigh wat dadelik gehelp met toe ons haar nodig gehad het.

Dit is dalk nie toegerus met die heel nuutste toerusting nie maar alles was skoon en netjies. Leigh was na ure beskikbaar en het dadelik na klein dingetjies omgesien. Ons het veilig gevoel en sal defnitief weer van hul gebruik maak

Lizel M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel M
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld, stil en baie spasie.

Baie lekker plek om te bly, alles was skoon en netjies.

Kowie B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kowie B
Besigheidsreis

Geen probleem behalwe dat daar nie lugversorging is nie.

Ek sal graag weer daar wil bly as daar lugversorging geïnstalleer word.

Gerhard B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B
Besigheidsreis

Goeie ligging vir my besoek!

Goeie ligging en heel gerieflik.

Rehet T - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rehet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig!

Ons sou graag meer TV-kanale wou hê om SuperSport te kon kyk. Verder was dit puik!

Manapo L - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manapo L
Besigheidsreis

Great place

I enjoyed my stay here so much, I felt like a my four day stint was not nearly long enough. I was very happy and comfortable. Will recommend.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 127, Blue Hills, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiZGY2YjE2LTIxYTMtNDU1ZS1hMTkxLTgxM2VmZGJlZWI0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 127 Acacia Road Blue Hills 1685 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.966705555556 28.084719444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!