Guinea Fowls Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guinea Fowls Nest is in die stil woonbuurt, Ouplaas, in Knysna geleë. Dit is na aan die strandmeer, Knysna Koppe, Leisure Island en die uitstekende Knysna- en Pezula Gholfbane.

Die selfsorg-eenheid is goed toegerus en pragtig versier om gemak en gerief te verseker. Die eenhede het 2 slaapkamers en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis wat op die balkon oopmaak. Die balkon het meubels en 'n braai. Linne en handdoeke word in albei kamers voorsien.

Ons het 'n beperkte DStv-pakket. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Ons vra dat gaste asseblief nie besprekings vir dieselfde dag maak nie. Besprekings moet ten minste 2 dae voor die tyd gemaak word.

Die eenheid is net 5 km van die Waterfront, restaurante en winkelsentrums geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by Guinea Fowls Nest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guinea Fowls Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za