Upper Old Place Akkommodasie by Guinea Fowls Nest | LekkeSlaap
+11

Guinea Fowls Nest

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Guinea Fowls Nest
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marlene V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met tieners

Rustige uitbreiding. Veilig en uitsig is mooi.

Geen woeligheid in die strate nie. Natuur en voëls rondom die plek is rustig en mooi.

Adri V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie.

Ons het lekker daar oorgeslaap. Het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Juan C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan C
Saam met vriende

Het lekker gebly.

Die verblyf was perfek vir wat ons nodig gehad het. Vir atlete wat die Knysna marathon kom hardloop is dit ideaal, aangesien jy stapafstand (+/-600m) bly van waar die taxi's die atlete optel by Loeriepark. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Adri, die eienaar, is ook baie vriendelik gewees.

Edwinah P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwinah P
Saam met vriende

Die beste plek ooit.

Eienaars is super vriendelik en gasvry. Definitief bo-aan my lys.

Martin G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G
Saam met vriende

Gemaklik en gasvry.

Ons is vriendelik gegroet by aankoms - het lekker uitgerus!

Wessel V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V
Gesin met klein kinders

Goed ingerigte plekkie.

Was 'n baie lekker plekkie om oor te slaap. Sal enigetyd weer teruggaan.

Annelle V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelle V

Skoon en netjies.

Ons was vriendelik ontvang met die lekkerste tert wat vir ons gebak was! Waarde vir geld en die eenheid is skoon en netjies.

Bianca D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Eienaars was baie vriendelik en gasvry, ek sal enige tyd weer daar gaan bly! Beslis waarde vir geld!

Bernice V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Gesin met tieners

Heerlik en mense baie gasvry.

Heerlik gebly sal definitief weer daar gaan bly kan nie wag om weer daar te gaan bly nie voel soos jou eie huis weg van jou huis af. Was maar baie traag om te gaan.

Stephan D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan D
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing.

Baie rustige omgewing. Nie regtig kindervriendelik nie.

Tania B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tania B
Gesin met tieners

Dit het voldoen in ons behoeftes.

Indien iemand nie trappe kan klim nie, sal dit nie 'n gepaste opsie wees nie.

Thelma O - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O
Gesin met tieners

Rustig uit die gewoel, maar tog naby alles.

Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie gasvry en behulpsaam, kan die plekkie beslis aanbeveel en ons sal dit ook weer besoek in die toekoms.

Guinea Fowls Nest's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Guinea Fowls Nest
Johann M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, skoon en gerieflike verblyf.

Baie gerieflik en sentraal geleë. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam om seker te maak alles is reg. Sal beslis weer daar gaan bly.

Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 14, Ouplaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNTgxYjkyLWZjZjQtNGYwNi04ZjY0LWMzMDQyYmE3OTU3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 14 Bokmakierie Street Ouplaas 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.043403684098 23.071329295635
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za