Guineafowl Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guineafowl Bed and Breakfast is in die buitewyke van Albertinia geleë en bied 'n plattelandse atmosfeer. Dis ook by die poort tot die gewilde Tuinroete op die N2, halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth.

Daar is 2 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die 1 kamer is op die boonste verdieping en die ander is op die onderste verdieping naby die swembad. Daar is ook 'n derde kamer op die boonste verdieping met 2 enkelbeddens wat saam met die Rose-kamer as 'n gesinseenheid bespreek kan word. Deure op strategiese plekke bied privaatheid.

Daar is ook 'n swembad op die perseel.

Guineafowl Bed and Breakfast is 52 km vanaf Mosselbaai met 'n casino, wêreldklas-gholfbaan en strande. Die Garden Route Game Lodge, 'n gewilde trou-venue, is net 5 km vanaf die instansie.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guineafowl Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za