Greenway Rise Akkommodasie by Guineafowl Cottage | LekkeSlaap
+10

Guineafowl Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyprus-weg 34, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Guineafowl Cottage is in Somerset-Wes geleë en bied ruim en gerieflike verblyf aan 3 gaste. Dit is ideaal geleë naby aan Stellenbosch se wynplase, asook restaurante en die strand.

Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamer. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie en 'n sitkamer met 'n TV. Die kombuis is toegerus met eetgerei, 'n mikrogolfoond, stofie, yskassie, ketel en 'n broodrooster. Die kothuis het ook 'n haardroër, WiFi, handdoeke en linne.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste om te benut, asook 'n lieflike patio met 'n tafel, stoele en 'n braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Guineafowl Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Guineafowl Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Cyprus-weg 34, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guineafowl Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyprus-weg 34, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMDFmZmExLTBmZGEtNGM1Yy1hMzcxLTEzZTE0ODhmZWRiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 34 Cyprus Road Briza 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.069302189039 18.840497463789
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za