Guineafowl Cottage
Opsomming van Resensie
Danine K - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Stephanie F - Nov 2017
Gemiddeld
Perfek!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect!
Home away from home. Definitely worth a return. Melinda is great and so is Bella. Definitely staying longer next time.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Guineafowl Cottage's terugvoer
Thank you for the review, Stephanie. Hope to see you again soon!
Elaine G - Apr 2017
Gemiddeld
Fantasties en rustige omgewing.
Guineafowl Cottage's terugvoer
Dankie Elaine. Dit was regtig lekker om julle daar te hê, jul het gevoel soos familie. Ons hoop ons sien jul gou weer. Melinda en Reinhardt
Hennie B - Apr 2017
Gemiddeld
Alles was puik.
Leanie T - Des 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Guineafowl Cottage's terugvoer
Dankie Leanie vir die review! Sien jul weer! Groete, Melinda
Marius V - Okt 2016
Gemiddeld
Baie rustige omgewing met gemaklike verblyf en volledige DStv-suite.
Guineafowl Cottage's terugvoer
Dankie Hettie & Marius!
Christina D - Aug 2016
Gemiddeld
Baie huislik.
Dries H - Mrt 2016
Gemiddeld
Mooi omgewing, goed geleë en baie vriendelik.
Anita R - Des 2015
Gemiddeld
Dit was rustig, goed toegerus en gevoel asof ek van my huis na 'n ander huis verkas het.
Guineafowl Cottage's terugvoer
Dankie Felix en Anita - het jul interessante geselskap geniet. Hoop ons sien jul weer.
Riana M - Okt 2015
Gemiddeld
Dit was baie gerieflik en netjies.
Ruth Marie S - Okt 2015
Gemiddeld
Alles 100% en net reg vir ons behoeftes.
Cheryl R - Sep 2015
Gemiddeld
Rustige verblyf.
Lawren O - Jun 2015
Gemiddeld
Naweek in die Kaap saam met vrou en dogter.
Dana M - Jan 2015
Gemiddeld
A bit disappointed in the quality of the flat.
Liana R - Jan 2015
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Stil en rustige area.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cyprus-weg 34, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom