Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gull House and Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gullstraat 20, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gull House is 'n ruim huis, net 'n klein entjie se stap van die strand af. Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste en is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n vakansiehuis naby die see.

Die 3 slaapkamers op die boonste vloer het plafonwaaiers en elkeen het sy eie badkamer. Daar is ook 'n enkelkamer op die onderste vloer met 'n aparte ingang en sy eie badkamer. Verder is daar 'n oopplan leef-area, eetkamer en volledig toegeruste kombuis op die boonste vloer. Die leefkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n groot privaat stoep met 'n ingeboude braai.

Die eiendom het ook 'n dubbeltoesluitmotorhuis, 1 onderdakparkeerplek en 'n waskamer met wasmasjien en tuimeldroër.

Gull Cottage is 'n klein, netjiese kothuis wat geskik is vir 'n paartjie met jong kinders met 2 slaapkamers. Die 1 kamer met 'n dubbelbed en 1 kamer met stapelbeddens, 'n gedeelde badkamer met net stort, 'n kombuis en 'n sitkamer met DStv, veranda, braaigeriewe, toesluitmotorhuis en 'n dubbeldromwasmasjien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Gull House and Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Gullstraat 20, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gull House and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gullstraat 20, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MzgwNTFjLTNlZmItNGU0YS04YmVmLWM0NjBmMmVkNWMxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 20 Gull Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.027792471335 22.806329304577