15% af Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 24 Jan 2020 tot 31 Aug 2020.
Pringlebaai Akkommodasie by Gull Road House | LekkeSlaap
+18
+18

Gull Road House

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R6 500 R5 525 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gull-weg 2, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gull Road House is 'n luukse huis in die lieflike kusdorpie Pringlebaai. Die huis front na noord en is teen die rotsagtige strand geleë. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Dié moderne huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad. Elke slaapkamer het 'n pragtige uitsig oor die see.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n eetarea en 'n ingeboude braai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike houtdek met 'n ononderbroke uitsig oor Valsbaai en die Kaapse Skiereiland.

Slaapplek

’n Bespreking by Gull Road House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gull-weg 2, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R6 500
Vanaf R5 525
per nag (plek vir 10)
was R6 500
Vanaf R5 525
per nag (plek vir 10)
was R6 500
Vanaf R5 525
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gull-weg 2, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA857b9cd955fe0ebb909ca14bdafac081bdb092665d0b0ed6bdf3f0956f03b95d908b64ecf5b924f799ca9664d7016a90dfa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R6 500, nou Vanaf R5 525  per nag (plek vir 10) 2 Gull Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.348795747107 18.816391704893
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za