Gull's Stilbaai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gull’s Stilbaai is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Stilbaai. Dié huis is oorkant die spierwit Moquini-strand wat oor 11 km strek.

Dié dubbelverdieping-huis het 5 dubbelslaapkamers, 4 en suite-badkamers, 2 TV-kamers, 'n kombuis en 'n eetarea. Daar is 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Drie van die badkamers het elkeen 'n stort en 'n bad. Die vierde badkamer het slegs 'n stort. In die slaapkamers is daar haardroërs, linne, strand- en badhanddoeke. Die huis het 'n volledig toegeruste waskamer met 'n moderne wasmasjien, tuimeldroër, strykplank en strykyster.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, ingeboude braai, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die TV-areas het elkeen HD-TV's met volledige DStv. Daar is ook 'n groot ommuurde tuin, 'n dubbelmotorhuis en 'n buite-dek met sonstoele.

Slaapplek

'n Bespreking by Gull's Stilbaai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gull's Stilbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]