Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gulls Way

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Gulls Way
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Henning H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henning H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable home with an incredible setting!

We loved our stay at Gulls Way. The setting is fantastic, the home is well-equipped and very clean, and the hosts are kind and communicate well. We hope to be back in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gulls Way se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. We would love to see you again. Thank you for being such lovely guests.

Gulls Way
Leon V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Fantastiese uitsigte.

Dit was 'n goeie begin tot ons vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arielle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arielle V
Gesin met klein kinders

Wonderlik en rustig.

Baie netjies en mens kry 'n regte see-huisie gevoel. Die see sus mens aan die slaap snags en die asemrowende uitsig komplimenteer jou oggend koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gulls Way se terugvoer

Thank you being such wonderful guests. You left the house as you found it, neat and tidy.
Hope you return someday.

Gulls Way
Rentia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Gesin met klein kinders

Hartsplek.

Ons het swaar weggegaan van Gulls Way, twee aande was gans te kort. Ons hou elke jaar vakansie in Keurboomstrand maar kamp altyd. Hierdie huis was dus 'n uitsondering en wat 'n voorreg! Die nostalgie wat kleef aan die huis is oorverdowerend en dit het my teruggevat na die gesin se jare lange vakansies by die see, asof ek saam met hulle daar was. Die huis is skoon en gemaklik ingerig en die antiekes se reuke en gemak vat jou ver weg. Ons kon vir niks meer vra nie, en het niks gekort nie. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gulls Way se terugvoer

Thank you so much for this lovely heartwarming review! Baie baie dankie! Jy veel regtig dieselfde as ons oor ons familie huisie!

Toni for
Sally, Margaret and the Knight family

Gulls Way
Lynn E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really lovely spot to spend a few days and a longer holiday.

Gull's Way is a comfortable and rustic bungalow well suited to our needs and provided an enjoyable holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gulls Way se terugvoer

Thank you so much.

Gulls Way
Robyn P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn P

Lovely accommodation with stunning views!

Clean, relaxing environment with beautiful art adorned walls. Surrounded by nature!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gulls Way se terugvoer

Thank you so much Robyn.

Gulls Way
Alecha B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecha B
Gesin met klein kinders

Very nice little house.

Really enjoyed Gulls Way! Margaret and Sally was very helpful and friendly! It is a beautiful wooden house with the best view! Will definitely book it for a holiday in Keurboomstrand again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oulike klein huisie.

Het Gulls Way rêrig geniet! Margaret en Sally was baie hulpvaardig en vriendelik! Dis 'n pragtige houthuis met die beste uitsig! Sal dit beslis weer vir 'n vakansie by Keurboomstrand bespreek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gulls Way se terugvoer

Thanks so much,
We enjoyed having you to stay! Hope to see you again.
Regards
Sally Margaret (and Toni)

Gulls Way
Vanaf
R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 13, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwYqhxkHCKzZRHhuMLO0TPLPM0LrV0LkvuRrLuIs36xsc9wNurX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 13 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.003119 23.456743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem