Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gunner's Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 28 resensies vir Gunner's Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you very much, lovely having you both and look forward to your next visit.

Gunner's Lodge
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjie en skoon. Stil en rustig.

Pragtige ou huis met oorspronkelike vloere en plafon. Die antieke meubels pas pragtig in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you very much, we look forward to seeing you both again. Good luck with the building program.
Cheers
Gunner and Rosemary

Gunner's Lodge
Hedwig L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hedwig L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Die dorpie is mooi en Gunner's Lodge is uitstekend geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you very much, look forward to your return visit.
Regards
Gunner and Rose.

Gunner's Lodge
Gert D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful town and very friendly people. Stay was too short! Will have to go back again!

Was so relaxing! Enjoyed the coffee on balcony - close to nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you guys, it was a pleasure hosting you and sure hope you come back soon.

Gunner's Lodge
Veronica P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Veronica P
Saam met vriende

Onaangenaam.

Met aankoms is ons vriendelik ontvang. Binne 5 minute is leviete voorgelê. Aan my volwasse kinders is gesê daar is mense reg langs hulle so hulle moenie laat-aand onnatuurlike geluide maak nie! Ons hondjie wat al 4 jaar oral saam reis en ten volle geleer is het nog nooit ooit binnenshuis vuil gemaak nie. Oggend na aankoms word ons nie eens gegroet nie en ongeskik ingelig dat ons hond met ons aankoms in hul persoonlike kamer vuil gemaak het, al was hy heeltyd onder ons toesig. Die kamers sluit nie. Die TV het nie eens plugs aan nie. Die huis en inhoud is stokoud en scary as hell! Die beskuit by die ketel in 'n plastiekhouer is ouer as ek. Geen WiFi. Gaste het ingekom en na hul die kamers gesien het dadelik gery. Jammer, die plekkie is geensins waardig vir gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, quirky town and love accommodation.

Owners are true South Africans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you Johnathan. It is much appreciated. Hope to have you back someday. Regards, Gunner and Rose.

Gunner's Lodge
George R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Convenient friendly place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you George, we are glad you enjoyed your stay, see you both next year again.

Gunner's Lodge
Carel S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Baie vriendelike gasheer en -vrou.

Plek is netjies. Alles was mooi en netjies, die plek is goed geleë met restaurante in stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Baie dankie Carel, kom kuier weer.

Gunner's Lodge
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lizelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer.

Basies geen TV. Moet een kanaal kyk wat eienaar kyk. Kan nie jou kamerdeur sluit as jy die blyplek verlaat nie. Na een nag vertrek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherida B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherida B
Gesin met klein kinders

Friendly hosts, beautiful rooms and not too far from the beach.

We enjoyed our stay at Gunner's. The owners were friendly, accommodating and even went the extra mile in offering us adjoining rooms. The rooms were neat and tidy. The reception was pleasant and the sleep was peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you very much. Glad you enjoyed your stay with us and in Napier, hope you had a safe and pleasant journey home. Come again.

Gunner's Lodge
Jannie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie K
Saam met vriende

Lekker gebly, die plek was netjies.

Die eienaar het ons ontvang en die plek gewys. Alles was in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila S
Enkelreisiger

Lekker geslaap.

Ek het slegs oornag om 'n funksie by te woon en dit was perfek daarvoor. Gunner's Lodge kan oorweeg om 2-punt plugs in te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you for your kind and constructive review, and all rooms now have 2 point plug adapters.

Gunner's Lodge
Penny I - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Penny I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cold and disappointing.

We have stayed at Gunner's on two other occasions. On both occasions booking two rooms. We have occupied all four rooms. I booked the Red room, it was cosy and a double bed. On arrival I was given the Blue room: an ice box, with two single beds. The owner dismissed my complaint, and said that it is all they have. Really? Needless to say, we will book other accommodation when next in Napier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Besigheidsreis

Dit was 'n wonderlike plek om te bly.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was baie netjies en die gastehuis was maklik om te kry. Hulle het vir ons goeie raad gegee oor waar om te gaan eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louretha J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louretha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Ons het die blou kamer met 2 enkelbeddens bespreek maar 'n kamer met 'n dubbelbed gekry. Het vooraf gereël dat ons laat sou inkom na 'n aand uit, maar met terugkeer was alles gesluit en moes ons die eienaar pla om deure te kom oopsluit. Verder was dit 'n baie goeie oornag-ervaring en sal dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Baie dankie altyd welkom.

Gunner's Lodge
Louw V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Besigheidsreis

Rustig.

Gunner was akkommoderend teenoor my inkom en vertrektyd. Kon rustig werk en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

It was a great pleasure having you stay with us.
Thank you.

Gunner's Lodge
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en besonders goeie en vriendelike diens.

Die tydjie by gunners lodge was rustig en sal dit aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Gunner's Lodge
Dougie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dougie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou.

Baie goed geleë, naby restuarante en die perfekte basis om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Gunner's Lodge
Derrick A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede met alles gewees.

Ons was bitter gelukkig met alles wat hulle geoffer het. Ons het die volgende oggend ontbyt gehad langsaan voor ons terug huiswaarts gekeer het. Ek kan regtig hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Baie dankie, we look forward to your next visit.

Gunner's Lodge
Andries F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike twee nagte by Gunners Lodge deurgebring.

Skoon, netjies, baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie billike tarief. Heeltemal sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you very much, always welcome.

Gunner's Lodge
Daniel B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en aangename, vriendelikke eienaars.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Gunner's Lodge
Jacqueline V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van huis, eenvoudig dog gemaklik en rustig.

Vriendelike atmosfeer, mooiste stilte en privaat. Sentraal en alles was loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
William C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic and cold, so a heater would have helped .

Gunner's Lodge was selected as it was listed as a B&B which it is not. That was my fault for not reading the fine print. The room was clean but very basic and it was very cold. A heater would have helped. There was a hot water bottle but the kettle was a miniature one that took ages to boil and needed three fills to fill the hot water bottle. The best part was the shower. It worked well. I would not consider it good value for money.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dit was regtig ongelooflik lekker. Ons het omtrent uitgerus die tydjie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gunner's Lodge se terugvoer

Thank you both very much, so glad you enjoyed yourselves it was a great pleasure having you.
Regards,
Gunner and Rosemary

Gunner's Lodge
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 59, Napier, Napier 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MjI2ZDVlLTYyYTctNDlhNi1hNmQxLTAyYmExNDZkYTEwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 59 Sarel Cilliers street Napier Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.472046622756 19.898616671562