Guns Reef Self-catering Apartment Unit 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guns Reef Self-catering Apartment Unit 11 is in 'n veilige gebou in Guns Reef, een van die beste branderplankrybestemmings in Namibië, en is sowat 15 km van Walvisbaai se middedorp geleë.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ingeboude stoof, wasmasjien en ander geriewe.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en daar is 'n ingeboude Jetmaster-braai. Die leefarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig. Daar is ook gratis WiFi en parkeerplek.

Die gebou is naby 'n restaurant en die Dolfynpark, en is 200 m vanaf die Guns Surfing Spot waar jy kan snorkel, seilplankry, vlieërbranderry, sandplankry, visvang en die kreefduikplekke verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Guns Reef Self-catering Apartment Unit 11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guns Reef Self-catering Apartment Unit 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za