LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gypsy Glamper Wagons | LekkeSlaap
+42

Gypsy Glamper Wagons

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gypsy Glamper Wagons bied verblyf aan avontuurlustige reisigers in 'n outentieke gypsy-sleepwa. Dit is ideaal vir gaste wat in die natuur wil kamp, maar steeds luukshede geniet. 'n Regte glanskamp-ervaring.

Elke gypsy-sleepwa is individueel versier en staan onder majestueuse akkerbome. Die waens lyk soos 'n tradisionele houtwa met handgekerfde en -geverfde details. Die binnekant is steeds baie tradisioneel met 'n verhewe bed, maar dit is baie meer luuks om in moderne reisigers se behoeftes te voorsien.

Elke wa is geïnspireer en vernoem na 'n berugte gypsy-vrou. Die verhewe koningingrootte-bed het kraakvarslinne, 'n donsduvet, handgemaakte kwilt en 'n deken. Die badkamer het 'n spoeltoilet en 'n bad.

Die kombuisie is toegerus om basiese maaltye voor te berei. Die tradisionele Queenie-stoof is die hart van elke gypsy-wa. Dié stofies is ook perfek vir die koue winters. Daar is nie TV's in die waens nie, gaste kan buite op die sitsakke sit en sterrekyk.

Daar is swaaie en hangmatte in die bome en 'n boheemse buite-sitarea met 'n braai. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar. Die waens word daagliks skoongemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Gypsy Glamper Wagons
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Gypsy Glamper Wagons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03JO0bjG5xzVI8xovU8gzXU7WWRdn3XQ1v8x1aBUQO8skn9kuy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 105 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.518490477555 28.415511949571
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!