Gypsy's Corner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gypsy's Corner skuil tussen die N7 en N1 en is heerlik sentraal naby verskeie geriewe. Ons is net 'n paar minute se ry vanaf die Canal Walk-winkelsentrum, Century City Grand West en wynroetes, en sowat 15 - 20 minute vanaf Kaapstad se middestad en pragtige strande langs die Atlantiese Oseaan.

Gypsy's Corner bied 'n keuse tussen 2 moderne selfsorg-eenhede en 1 semi-selfsorg-eenheid. Gypsy 1 en 2 is helder, sonnig en oopplan. Gypsy 3 het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort en kombuisie.

Ons is net 5 km vanaf die 4 grootste inkopiesentrums, 'n Virgin Active en Planet Fitness-gimnasium, 3 hospitale, Grand West Casino, Montague- en Killarney-tuine, 3 gholfbane en Ratanga Junction-pretpark. Tafelberg, V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 20 km ver.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gypsy's Corner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]