LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haarlem 1 Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+10

Haarlem 1 Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anelia W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia W
Gesin met tieners

Ons het baie lekker hier gebly en het alles gehad wat ons nodig het.

Elmarie is 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Die eenheid is baie skoon en netjies en goed toegerus. Ons sal weer hier bly.

Barry C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C

Christmas with niece.

Very comfortable stay. Accommodation neat and tidy. Hosts very friendly and extremely helpful.

Trudi V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V

Warm ontvangs, huislike atmosfeer.

Elmarie en Arrie is 'n wenspan! Dis altyd heerlik om hier te kan bly. Die verblyf is persoonlik, met alles waaraan jy kan dink. Elmarie is 'n gasvrou-duisend en laat elke besoeker spesiaal en tuis voel met al haar klein gebare van omgee en liefde. Dis vir seker 'n blyplek om te besoek.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Altyd lekker om julle weer te sien!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Hetty S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Wonderlike ervaring. Gasvry ontvang en afgesien. Alles wat nodig is is byderhand. Netjies, skoon, gerieflik en gemaklik. Beveel dit sterk aan.

Susan R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Gesin met tieners

Ons verblyf was uit die boeke. Ons sal vir seker weer daar bly.

Elmarie het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sy het ook vir ons koffie, beskuit en koekies voorsien. Die blyplek is baie goed ingerig en baie gerieflik. Ek beveel dit met vrymoedigheid aan vir enige iemand wat in die Kaap-omgewing moet oorbly.

Penny D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Penny D

Absoluut wonderlik.

Elmarie het ons vriendelik ontvang, die woonstel is ruim en baie skoon en netjies. Elmarie gaan daai ekstra myl om klein dingetjies in die woonstel het byvoorbeeld 'n naald en garing, asbliksakke wat mens altyd maar vergeet. Sal weer enige tyd gebruik maak van die akkommodasie en beveel dit hoog aan.

Liezel B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met klein kinders

Gerieflik, gasvry en netjies - 'n tuiste weg van jou eie huis!

Die verblyf was netjies en baie gerieflik. Elmarie was so gasvry en was gereed om ons te help met enige navraag of versoek as ons haar genader het vir hulp. Wat my opgeval het was die klein ekstra's wat in die eenheid is, wat soms 'n gemis is as jy weg van die huis is. Ek sal Haarlem 1 en Elmarie verseker aanbeveel.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Dit was so lekker om julle te ontvang en te leer ken. Julle is drie kosbare mense!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Phume M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phume M
Gesin met klein kinders

It's the best self-catering accommodation ever.

We had a wonderful stay at Haarlem 1, owners were so friendly and kind. They're warm welcome and hospitality was amazing. The place is so clean and has all basics you'll need when you travelling with kids.

Louw-let F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw-let F
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis af!

Alles wat jy nodig het!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Dankie. Was heerlik om julle 3 te leer ken.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Marlise B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met warm gasvryheid.

Dit was 'n heerlike groot woonstel, baie netjies met alles wat jy nodig het. Veilige parkering en baie sentraal. Elmarie het ons dadelik laat welkom voel. Het baie lekker daar gebly.

Sylvia V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V
Gesin met klein kinders

Huis ver van jou huis af.

Warm, vriendelike ontvangs. Het baie tuis gevoel, skoon netjiese plekkie, met alles wat jy mag nodig kry, 'n huis ver van jou huis af.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Dankie, dit was voorreg om julle te ontvang!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Deidre A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre A
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Enjoyed the stay, very friendly. Caters for all your needs.

Dewald  - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald
Saam met vriende

Netjies en waarde vir geld.

Baie vriendelike gasvrou - Elmarie, selfs nadat ons die gastehuissleutels in die Uber-voertuig vergeet het en haar na 11:00 die aand moes wakker bel was sy steeds vriendelik en behulpsaam. Sal beslis aanbeveel, perfek vir 2 volwassenes (alleen of met 'n kind). Skoon en netjies met eie privaat braaiplek.

Lentelie F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lentelie F
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek, wonderlike mense!

Dis voorwaar kwaliteit akkommodasie en 'n mens voel so tuis in die plekkie. Dis heerlik ruim, baie netjies en skoon! Wonderlike mense wat in beheer is van die plekkie! Sal dit beslis aanbeveel.

Santana L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santana L

’n Tuiste, warm, gerieflike en mooi weg van die huis.

Baie dankie vir al jou gasvryheid en liefde waarmee jou ons ontvang het. Ons het so lekker gebly en jou plekkie is perfek ingerig om ons vakansie perfek te maak. Wanneer ons weer die Kaap gesoek gaan ons vir seker weer daar kom bly! Ons is so dankbaar!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Was heerlik om julle te ontmoet. Bly julle het Kaap so geniet.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Chriszelda S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n onbeskryflike ervaring.

Absoluut geen klagtes om neer te pen nie. Tannie Elmarie is die vriendelikste gasvrou en het ons so welkom laat voel asof ons familie is. Van nou af sal dit beslis ons tuiste wees met sakereise en vakansies.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Was heerlik om julle te ontmoet! Sal lekker wees om julle weer te sien vorentoe!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Suzanne N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was byna 'n week in Haarlem 1 en dit het vir ons als gebied wat moontlik verwag kan word. Uitstekende waarde vir geld.

Elmarie het ons voor ons nog geland het al vriendelik verwelkom. Ons het Haarlem 1 baie geniet en dit as meer as voldoende gevind vir 'n oorbly-plekkie. Elmarie kloek oor almal en het ons vriendelik ontvang en haar oor ons ontferm terwyl ons daar gebly het. Die woonstel is baie skoon en netjies en Elmarie maak seker die handdoeke word droog en dat niks verkeerd loop nie. Ons kan Haarlem 1 net aanbeveel.

Debby V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek kan Haarlem 1 enige tyd aanbeveel. Die eienaar was baie vriendelik. Die plek is skoon en baie mooi uitgelê. Die eienaar het ons vriendelik kom groet. Daar was lekkernye en beskuit in die eenheid. Dit was regtig lekker om by Haarlem te bly.

Sinria W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Skoon en netjies. Geen fieterjasies maar so lekker huislik. Gasvrou is tops.

Zelda K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Saam met vriende

Ek en my seun het ongelooflik lekker gekuier by Elmarie.

Die eenheid is ongelooflik netjies en goed toegerus. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is naby winkels. Baie veilig gevoel en heerlik gerus.

Mullika V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mullika V
Gesin met klein kinders

Was so gemaklik en het spesiaal gevoel.

Elmarie was 'n lieflike gasvrou. Het mooi omgesien na ons en ons kinders. Die huis is goed ingerig, het veilig en gemaklik gevoel. As ons weer kom kuier sal ons graag weer daar wil bly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was so comfortable and felt so cared for!

Elmarie was such a lovely host. Took such good care of us and our kids. The house was well equipped, felt super safe and comfortable. If we ever visit again, would love to stay again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nora G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora G
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en perfek vir familie.

Sien sterre.

Lidia V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia V
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Baie vriendelike ontvang en baie tuis laat voel. Sal weer daar bly as ons in die Kaap is.

Bruce B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Heerlik ontspan. Gasvrou gaan uit haar pad om verblyf aangenaam te maak. Baie ekstras. Super vriendelik en veilig.

Annalie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie D
Gesin met tieners

Onverbeterlik!

Haarlem 1 gaan ons weer en weer sien. Baie dankie Arrie en Elmarie, jul plekkie is pragtig en ons was so tuis. Alles so netjies en gerieflik.

Monique T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique T
Gesin met klein kinders

Voel soos huis.

Dit het gvoel soos huis. Die plek is baie mooi skoon en netjies. Die eienaars daar is nie woorde om hulle te beskryf, meer as vriendelik. Haarlem 1 sal ons eerste stop wees wanneer ek en my familie Kaap toe gaan. Sal enige iemand aanbeveel.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle te ontvang.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Karyke S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyke S
Gesin met klein kinders

Gasvry, modern, voel soos huis!

Beslis die moeite werd en ons sal verseker weer van hierdie verblyf gebruik maak. Die woonstel is skoon en modern. Daar is als wat jy nodig het - die tannie het tot speelgoed vir ons seuntjie reg gesit. Dit is sentraal. Beveel die verblyf beslis aan.

Michelle J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Die beste "home away from home" wat ons nog besoek het.

Die beste "home away from home" wat ons nog besoek het.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang! Baie dankie!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Kobus D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut onverbeterde ontvangs en verblyf.

Dit het gevoel asof ons by ou vriende kom afsaal het. Alles was perfek en op hulle plekke. Die beskuit veral was die beste wat ons nog geniet het. Ons het die adres gebêre vir as ons weer in daardie geweste moet oorslaap.

Lucia C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia C

Dit was absoluut die regte keuse.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Veilige parkering. Skoon huisie, kraakvars skoon en mooi beddegoed, handdoeke. Lekker warm stort. Koue water in die yskas, koffie en beskuit. Gemaklike stoele, ons was lekker moeg. Vriendelike ontvangs. Ons het baie tuis gevoel. 'n Bonus was natuurlik dat ons 'n lekker vleisie kon braai. Hierdie plek beveel ek beslis aan. Dit is 'n volledige huisie weg van die huis. Jy sien ons beslis weer. Nogmaals baie dankie.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang! Hantam-mense hartsmense!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Piet & Antoinette B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet & Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Die woonstel is volledig toegerus, privaat met goeie sekuriteit, DSTV, WIFI, radio en parkering. Sentraal geleë en wonderlike gashere.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Die kuiers in die oggende vroeg was heerlik!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Mornè V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornè V
Gesin met tieners

Waarde vir geld, vriendelike mense, heerlike verblyf!

Elmarie, weereens baie dankie vir jou warm vriendelike ontvangs. Haarlem 1 is 'n regte juweel met die fyn detail om mens as moeë reisiger, warm en welkom te laat voel. Dit is 'n pragtige, goed versorgde, netjies verblyf opsie wat ons verseker weer van sal gebruik maak en ook sal aanbeveel.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

My Windhoek-mense! Ek waardeer dit!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Amaria L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amaria L
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Hierdie eenheid is perfek vir 'n gesin met 1 kind of 2 volwassenes wat deel en 1 enkelpersoon. Dit was 'n baie aangename ervaring. Elmarie en Arrie voel soos ou vriende. Hulle het meer as die normale gedoen en ons tuis laat voel. Die eenheid is baie skoon en netjies. Daar was tot speelgoed vir ons dogtertjie om mee te speel. Ek sal hierdie eenheid aanbeveel.

Haarlem 1 Self-catering Accommodation's terugvoer

Dankie vir mooi woorde! Julle drie is baie spesiaal!

Haarlem 1 Self-catering Accommodation
was R860
Vanaf R774
per nag (plek vir 3)
was R860
Vanaf R774
per nag (plek vir 3)
was R860
Vanaf R774
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemweg 1, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliZWNkNDM3LTU5MjEtNDlhMC1hYzk2LTJhZmNhN2E2ODI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R860, nou Vanaf R774  per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 1 Haarlem Road Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86424 18.65866
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!