Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Opsomming van Resensie
Arno R - Nov 2021
Gemiddeld
Absoluut fantasties. Alles wat ons nodig gehad het.
Thomas O - Nov 2021
Gemiddeld
Lekker plekkie.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Was so lekker om julle te ontmoet!
Abigail M - Okt 2021
Gemiddeld
The best.
Berdine B - Apr 2021
Gemiddeld
Lekker bekostigbare verblyf in 'n goeie area.
Shana D - Apr 2021
Gemiddeld
Fantastic!
Jacky J - Mrt 2021
Gemiddeld
Oulike, skoon, netjiese plekkie met goeie ligging. Voel soos huis weg van die huis, baie geniet. Elmarie en Arrie ook oulike gasvrye mense! Sien my beslis weer!
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Jacky. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Cheryl M - Mrt 2021
Gemiddeld
A warm friendly home away from home.
Dirk N - Feb 2021
Gemiddeld
Fantasties, vandat jy land tot jy ry voel jy tuis.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Julle twee kan maar weer kom kuier.
Was lekker om julle te ontmoet!
Anelia W - Jan 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker hier gebly en het alles gehad wat ons nodig het.
Barry C - Des 2019
Gemiddeld
Christmas with niece.
Trudi V - Des 2019
Gemiddeld
Warm ontvangs, huislike atmosfeer.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Altyd lekker om julle weer te sien!
Hetty S - Okt 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Susan R - Sep 2019
Gemiddeld
Ons verblyf was uit die boeke. Ons sal vir seker weer daar bly.
Penny D - Apr 2019
Gemiddeld
Absoluut wonderlik.
Liezel B - Mrt 2019
Gemiddeld
Gerieflik, gasvry en netjies - 'n tuiste weg van jou eie huis!
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontvang en te leer ken. Julle is drie kosbare mense!
Phume M - Jan 2019
Gemiddeld
It's the best self-catering accommodation ever.
Louw-let F - Des 2018
Gemiddeld
Huis weg van die huis af!
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie. Was heerlik om julle 3 te leer ken.
Marlise B - Nov 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf met warm gasvryheid.
Sylvia V - Aug 2018
Gemiddeld
Huis ver van jou huis af.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie, dit was voorreg om julle te ontvang!
Deidre A - Jan 2018
Gemiddeld
Home away from home.
Dewald B - Des 2017
Gemiddeld
Netjies en waarde vir geld.
Lentelie F - Nov 2017
Gemiddeld
Wonderlike plek, wonderlike mense!
Santana L - Okt 2017
Gemiddeld
’n Tuiste, warm, gerieflike en mooi weg van die huis.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Was heerlik om julle te ontmoet. Bly julle het Kaap so geniet.
Chriszelda S - Sep 2017
Gemiddeld
Beslis 'n onbeskryflike ervaring.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Was heerlik om julle te ontmoet! Sal lekker wees om julle weer te sien vorentoe!
Suzanne N - Sep 2017
Gemiddeld
Ons was byna 'n week in Haarlem 1 en dit het vir ons als gebied wat moontlik verwag kan word. Uitstekende waarde vir geld.
Lees meerDebby V - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Sinria W - Jun 2017
Gemiddeld
Perfek.
Zelda K - Apr 2017
Gemiddeld
Ek en my seun het ongelooflik lekker gekuier by Elmarie.
Mullika V - Apr 2017
Gemiddeld
Was so gemaklik en het spesiaal gevoel.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Was so comfortable and felt so cared for!
Elmarie was such a lovely host. Took such good care of us and our kids. The house was well equipped, felt super safe and comfortable. If we ever visit again, would love to stay again!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Nora G - Feb 2017
Gemiddeld
Baie gemaklik en perfek vir familie.
Lidia V - Feb 2017
Gemiddeld
Baie tevrede.
Bruce B - Jan 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Annalie D - Jan 2017
Gemiddeld
Onverbeterlik!
Monique T - Jan 2017
Gemiddeld
Voel soos huis.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie, dit was lekker om julle te ontvang.
Karyke S - Des 2016
Gemiddeld
Gasvry, modern, voel soos huis!
Michelle J - Des 2016
Gemiddeld
Die beste "home away from home" wat ons nog besoek het.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang! Baie dankie!
Kobus D - Nov 2016
Gemiddeld
Absoluut onverbeterde ontvangs en verblyf.
Lucia C - Nov 2016
Gemiddeld
Dit was absoluut die regte keuse.
Lees meerHaarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang! Hantam-mense hartsmense!
Piet & Antoinette B - Nov 2016
Gemiddeld
Home from home.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Die kuiers in die oggende vroeg was heerlik!
Mornè V - Nov 2016
Gemiddeld
Waarde vir geld, vriendelike mense, heerlike verblyf!
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
My Windhoek-mense! Ek waardeer dit!
Amaria L - Sep 2016
Gemiddeld
Wonderlik.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir mooi woorde! Julle drie is baie spesiaal!
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarlemweg 1, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom