LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haaskraal Gastehuis | LekkeSlaap
+20

Haaskraal Gastehuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Haaskraal Gastehuis
Dit is 'n selfsorg-eenheod. Toiletpapier, seep, swartsakke vir vullis, koffie, tee en kombuislappe word met aankoms voorsien. Daar is ook skoonmaamiddels en 'n wasmasjien, tuimeldroer en skottelgoedwasser in die kombuis.
Linne en handdoeke word voorsien.
Twee sakkies hout vir die kaggel en braai, sowel as ’n aansteker word voorsien.
Gratis WiFi, 1 GB word vir elke naweekbesoek gelaai.
Huisreëls

2G gratis WiFi word verskaf vir elke bespreking, enige addisionele WiFi-gebruik is op gaste se eie onkostes.

Let op dat die plaas ongeveer 18 km buite Wellington geleë is.

Neem asb. kennis dat 'n 3 km-grondpad na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

'n Sleuteldeposito van R2800 word gehef en moet 48 uur voor aankoms aan eienaar oorbetaal word. Indien geen breekskade aangemeld word, sal die fooi terugbetaal word binne 48 uur na vertrek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c8e32824cfedff2d0ca5e347699b479b10af462c2ad263838f129421d6b15d13a1d48e38ce0a12c5432cd5d452c3c4986cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900  per nag(plek vir 6) Haaskraal Road Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.562935436995 18.937923560358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!