LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haberfeld Lodge | LekkeSlaap
+12

Haberfeld Lodge

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Haberfeld Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Audette D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audette D
Enkelreisiger

Nice and quiet area, friendly owner.

Very nice flat, fully equipped, will always go back, location is good, automatic washing machine, tumble dryer, aircon and full DStv was a plus. Will recommend free Wi-Fi.

Annelie L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit my huis kan maak.

Skoon netjies en baie lekker groot, kom weer vir julle kuier.

Charmaine V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en netjies.

Netjiese, ruim woonstel, sentraal geleë, definitief waarde vir jou geld. Sal dit definitief weer gebruik vir verblyf. Baie dankie, het die verblyf geniet.

Haberfeld Lodge's terugvoer

Hallo Adel
Dankie dat jy ons plekkie gebruik het en dankie vir jou resensie. Ek sien dat jy nie ingenome was met die diens nie, en ek sal graag verneem waar ek daarmee tekort geskied het, sodat ek dit kan regstel in die toekoms. Groete, Keith.

Haberfeld Lodge
Adel G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby Hoërskool Diamantveld.

Die foto is ongelukkig misleidend. Die eenheid is in die agterste deel van die werf van 'n bestaande woonhuis. Die woonhuis se tuin en aansig is ongelukkig nie mooi versorg nie. Die eenheid binne is egter baie netjies, skoon en goed toegerus. Luukshede soos 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser maak dit geskik vir selfs langer verblyf. Beddens is baie gemaklik en beddegoed nuut en smaakvol. Die hoofslaapkamer se badkamer het ongelukkig nie 'n deur nie en loop direk uit die kamer. Eienaar was baie behulpsaam met ligte tydens 'n kragonderbreking.

Heleen O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen O
Saam met vriende

Ruim, gerieflike en netjiese verblyf in 'n stil omgewing teen 'n baie billike tarief.

Ruim verblyf, goed toegerus en baie netjies met veilige parkering. Tarief is besonder billik en die omgewing stil en rustig. Baie goeie waarde vir geld.

Haberfeld Lodge's terugvoer

Goeeidag Heleen, baie dankie vir die goeie resensie, ons sien uit om in die toekoms weer vir jou te huisves.

Haberfeld Lodge
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haberfeldstraat 5, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyjnngBHsaE97Wf5qwc9jEfYympF4DhiPby5owjlXg5eTohQjVN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 5 Haberfeld Street Klisserville 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.755940025687 24.772759766865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!