Habibi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Habibi bied selfsorgverblyf in 'n pragtige grasdakhouthuis in Marlothpark Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin. Hier kan gaste wild soos koedoes, kameelperde en sebras sien wat om die huis kom wei, of gaste kan 300 te voet aflê na die Krokodilrivier om die Krugerwildtuin se seekoeie, leeus en olifante te sien. Daar is ook meer as 350 voëlspesies in Marlothpark.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n solder en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste 2 kamers het koningingrootte-beddens en die derde het 2 enkelbeddens. Al die kamers het lugversorging en plafonwaaiers.

Daar is 'n etenstafel met stoele in die solder. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het lugversorging. Daar is ook 'n etenstafel op die onderdakdek, 'n swembadjie en 'n braaivuurput met sitplek. Dié kuierarea bied 'n uitsig oor 'n watergat waar diere gereeld kom suip. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Habibi sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Habibi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za