LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+69
Selfsorg in Kimberley

Hadida Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af.

Die verblyf bestaan uit 19 volledig toegeruste eenhede wat gemklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en 'n toilet het. Al die eenhede het selfsorg-geriewe en word daagliks skoongemaak. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 435 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kotie V
5.0
Skoon en rustige omgewing. Baie lekker en die omgewing was rustig.
Aug 2026
Willemina C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en gerieflik. Hadida is eintlik 'n lodge en nie guesthouse soos dit met sy ontstaan genoem is nie. Die personeel is baie vriendelik en h...
Sien meer
Aug 2026
Kerry W
Gesin met tieners
5.0
Everything we needed. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Estelle G
5.0
Excellent as always. Dit is vir seker my 6de of 7de keer wat ek daar gebly het. My man het 'n operasie gehad, alhoewel inboektyd 14:00 was, het hulle ...
Sien meer
Jul 2026
Desiree E
Gesin met tieners
5.0
Absolutely fabulous. Simply loved it and enjoyed the braai facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Siewert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 435

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hadida Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMTY2ZTMyLTAxMjQtNGU5ZS1iZDFhLTAxMGRmYTE0MGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 435 5 1 5 8 Howie Road Kimberley 8391 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.73997294463 24.73553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang