Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haggards on Hilldrop

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Haggards on Hilldrop
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Rustig, veilig 'n juweel.

Verras toe ons daar aankom, alles was uit die boeke uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met vriende

Aangenaam.

Baie skoon. Heerlike ontbyt. Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vriendelike diens en ontbyt was uit boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Saam met vriende

Heerlike oorslaapplek. Baie netjies. Vriendelike ontvangs.

Baie netjies en professioneel. Heerlike beddens, skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie S
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf!

Ons het 1 nag oorgebly vanaf vakansie, wens ons kon langer bly die plek is die mooiste mooi. Als netjies en die mooiste tuin. Baie vriendelike mense met passie vir hulle plekkie. Die ontbyt het ons verwagtinge oortref! Sal beslis weer daar bly in die toekoms ek beveel dit graag aan vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haggards on Hilldrop se terugvoer

Geliefste Rianie en Johan,
Verskriklik baie dankie vir julle wonderlike terugvoering.
Ons is innig dankbaar dat julle 'n lekker rustige aand gehad het saam met die kinders.
Hopelik, nou kan julle altyd hierlangs omry en aanklop met julle toekomstige vakansie planne.
Alles van die beste tot dan,
Lelanie Theron-Joubert

Haggards on Hilldrop
Stephanie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed versorgde akkommodasie en tuine.

Pragtige tuine - lushof. Heerlik rondom swembad met toegang tot te drinke en braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Enkelreisiger

Perfect.

Perfect. Definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, gasvry, netjies.

Ongelooflike mooi plek. Die kamers (stalle) waar ons gebly het is stylvol en pragtig versier, skoon en netjies. Tuine is pragtig onderhou. Die mense is baie gasvry en behulpsaam. Ons het veral die "honesty bar" geniet, sien dit nie baie in Suid-Afrika nie. Ons sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haggards on Hilldrop se terugvoer

Liefste Marle

Baie dankie vir julle ongelooflike terugvoer.
Ons is so innig dankbaar dat julle eerste verblyf by ons so genotvol was en waardeer julle ondersteuning by ons "Honesty Bar".

Sien vreeslik uit om julle sommer binnekort weer te verwelkom.

Tot volgende keer
Lelanie Theron-Joubert

Haggards on Hilldrop
Mike B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had great time.

Everything was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Enkelreisiger

Baie mooi en skoon.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haggards on Hilldrop se terugvoer

Verskriklik baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is innig dankbaar dat jy 'n goeie nagrus gehad het. Ons sien daarna uit om jou hopenlik weer in die nabye toekoms te kan akkommodeer.

Haggards on Hilldrop
Elsabe O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O
Gesin met tieners

'n Lieflike nasionale monument as verblyf!

Hierdie juweeltjie het ons stoutste verwagtinge oortref! Van die luukse kamer tot die koel swembad en goed-ingerigte onthaalarea. Ons het met ons tienerdogter gereis en is gratis opgegradeer na 'n familiesuite. Ons het die geskiedenis van die huis geniet en die ontbyt was voortreflik. Ons sal baie graag weer Haggards on Hilldrop wil besoek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haggards on Hilldrop se terugvoer

Liefste Elsabe en Gesin,
Baie dankie vir julle wonderlike resensie.
Ons is innig dankbaar dat julle dit so terdeë geniet het en bietjie van ons Geskiedenis ingeneem het.
Mag julle 'n wonderlike 2021 beleef en veilig wees tot 'n volgende keer.
Beste wense,
Lelanie Theron-Joubert

Haggards on Hilldrop
Kiren M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kiren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience, very friendly and helpful staff, breakfast was great.

An enjoyable stay all round. Staff was very helpful with arrangements for late check in and all other needs. Breakfast was very good. Setting was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haggards on Hilldrop se terugvoer

Dear Kiren,

Thank you for entrusting our Establishment with hosting your family.

We are thrilled that you had a great stay and look forward to welcoming you all back on your next trip through town.

Have a wonderful Festive Season and a Prosperous 2019.

Safe Travels,
Lelanie Theron-Joubert

Haggards on Hilldrop
Maryke J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke J
Gesin met tieners

Verblyf was baie lekker en ons sal Haggard en HiIldrop aanbeveel.

Goed toegeruste kamers, en heerlike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette M
Enkelreisiger

Pragtig. En eks bly hulle is lief vir diere.

Skoon en netjies. Mal oor die rescue diere by die ontvangs. Almal vet en mooi na gekyk. Net oor dit sal ek terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bella M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Baie vriendelike gasvrou en pragtige slaapgeriewe. Lieflike tuin en kroegarea met 'n goeie verskeidenheid van drankies het ons heerlik laat ontspan. Binne die kroegarea is daar 'n heerlike lugversorger met die mooiste meubels. En buite is daar gemaklike tuinmeubels waarop jy kan ontspan by die pragtige blou swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloria L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gloria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was wonderful. The place is absolutely beautiful and secluded.

I enjoyed my stay there. The place is absolutely beautiful and serene. I sure plan to revisit. But they need to get bar fridges for the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haggards on Hilldrop se terugvoer

Dear Gloria,

Thank you very much for your great feedback.

With regards to bar fridges we would like to just advise that this was considered in the past and we have had a trail run. Due to our honesty bar that was implemented that is fully stocked with cold beverages, we have not pursued the bar fridge option.

Hope that is understandable and we really do appreciate the constructive opinions.

Have a wonderful day,
Chantelle Naude

Haggards on Hilldrop
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldrop-weg 15, Boschoek Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a64247f7eb0db6ca6326f8ce804da1905a2c08632ffe1376a4cd00730200f3894714a52bf5eb288be167419cf81b008d003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 15 Hilldrop Road Boschoek Farm 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.795739817193 29.947078227997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem