Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haggards on Hilldrop

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldrop-weg 15, Boschoek Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haggards on Hilldrop is aan die buitewyke van Newcastle teen die voorheuwels die Hilldrop Rocky Range geleë. Die oorspronklike plaashuis van Heer Rider Haggard, outeur van "King Solomon's Mines”, is in 1875 gebou en is die fokuspunt van dié B&B. Haggards on Hilldrop spog met 'n bekoorlike atmosfeer, interieur wat jou na binne lok en 'n manjifieke tuin waar al die kamers skuil.

Haggards on Hilldrop bied 37 luukse kamers wat elk toegerus is met 'n waaier, hangkas, elektroniese kluis, lugversorging, en suite-badkamer, tafel, perkalbedlinne, dubbel-, koninggrootte- of 2-enkelbeddens, privaat ingange of balkonne en TV's met DStv.

Geriewe wat beskikbaar is aan gaste sluit 'n karwasdiens, WiFi, wasgoeddiens op versoek, 'n eerlikheidskroegie, 'n pooltafel, veilige parkeerplek vir al die kamers en elektroniese ingang na die perseel vir ekstra veiligheid.

By Haggards on Hilldrop is elke reisiger so tuis soos by hulle eie huis. Dit is ideaal geleë tussen Gauteng, Durban, die Krugerwildtuin en die Drakensberge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Haggards on Hilldrop
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hilldrop-weg 15, Boschoek Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Haggards on Hilldrop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldrop-weg 15, Boschoek Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a64247f7eb0db6ca6326f8ce804da1905a2c08632ffe1376a4cd00730200f3894714a52bf5eb288be167419cf81b008d003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 15 Hilldrop Road Boschoek Farm 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.795739817193 29.947078227997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem