LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hajo's Lodge | LekkeSlaap
+14

Hajo's Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 83 Ascot Pad, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hajo's Lodge is 'n bekoorlike huis naby Milnerton Gholfbaan en strand, net 11 km van Kaapstad se middestad af.

Daar is 8 en suite-kamers vir dubbel- of enkelverblyf ('n volle ontbyt is ingesluit). Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het lugversorging, 'n verwarmer, 'n telefoon, WiFi, 'n TV, radio met alarm, digitale kluis, haardroër, ketel en komplimentêre toiletware. Rook is verbode in die kamers, met die uitsondering van kamer 3 (daar is 'n kamer waarin rook toegelaat word). Rook word in die sitkamer toegelaat. Elke kamer voldoen aan internasionale standaarde. DStv is beskikbaar.

Restaurante en winkels is 200 m ver. 'n Pendeldiens na en van die lughawe, asook individuele toere is beskikbaar. Daar word Duits, Engels en Afrikaans gepraat.

Neem asb. kennis dat Hajo's Lodge nie VISA-kaarte, MasterCard, American Express of Diners Club-kaarte aanvaar nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Hajo's Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 83 Ascot Pad, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hajo's Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 83 Ascot Pad, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxMDUwZTg2LTYxMmMtNGMxOC1iNzNjLTdkNjE3MWEzMTllNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 83 Ascot Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.86337113726 18.500882685184
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem