LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hakuna Matata Pub & Grill Guesthouse | LekkeSlaap
+31

Hakuna Matata Pub & Grill Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groottrek-straat 40, Koffiefontein, 9986, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hakuna Matata Pub & Grill Guesthouse is in Koffiefontein in die Vrystaat geleë.

Verblyf word in 10 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed met skoon linne, 'n yskas vol drink- en eetgoed, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, verwarmers en 'n TV met DStv. Van die kamers het net sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Ontbyt- en middagete-pakkies kan op versoek en teen ekstra koste vir gaste voorsien word.

Daar is ook 'n restaurant en kroeg waar gaste heerlike maaltye kan bestel. Die restaurant is van Maandag tot Vrydag tussen 08:00 en 21:00 en Saterdae tussen 09:30 en 21:00 oop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Hakuna Matata Pub & Grill Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Groottrek-straat 40, Koffiefontein, 9986, Vrystaat
  • Gaste dink Hakuna Matata Pub & Grill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groottrek-straat 40, Koffiefontein, 9986, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK0DHQU6pwNfmRSRiJijIR44d37LDeQn6n3Pk360SARH8lO50T6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 40 Groottrek Street Koffiefontein 9986 Vrystaat 086 999 0018 08:00-17:00 10:00 -29.408574071908 25.002662352991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!