Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halcyon

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Klein Reefontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Halcyon is in Stilbaai en bied gehalte-verblyf vir ’n gesin of groep vriende. Die huis op ’n voorgebergte weg van die dorp geleë en het 2 eenhede.

Untamed het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweedeslaapkamer het elk 'n dubbelbed en die gesinskamer het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met 'n stort of bad, of albei. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping spog met groot vensters en ’n dek. Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n TV met DStv. Daar is ’n ingeboude braai in die leefkamer.

Unwavering het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, 1 met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en die ander met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ingeboude braai, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n TV met DStv. Daar is ’n onderdakbraai.

Gaste kan branderplankry, braai of net ontspan. Organiese groente, wilde heuning en gratis plaaseiers van die naaste organiese plaas word gratis voorsien. Troeteldiere met verantwoordelike eienaars is welkom op versoek. Troeteldiere mag nie op die meubels en beddens wees nie.

Stilbaai spog met ongerepte strande, 'n strandmeer en fynbos, en is dus 'n rustige hawe ver weg van die besige stadslewe. Dié dorp bied nie net toegang tot ongerepte natuur en walvis- en dolfynkyk nie, maar dit is ook goed onderhou, baie veilig en beskik oor winkels, besighede en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Halcyon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hoofweg, Klein Reefontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Halcyon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Klein Reefontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASYvRjREWmAEqZPNwgvRdgbY5A0wDVe9CEZbnahI6AuvhqquMx1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Hoofweg Klein Reefontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412861732618 21.379498923932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem