Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halcyon

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Halcyon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Debbie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly, swemstrand net ver van die huis, patjies nie mooi oop gesny om na toe te loop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar kuier.

Baie stil en rustig en fasiliteite soos beskryf. Goeie en vriendelike kommunikasie vanaf the host en wonderlike bystand met spesiale versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Prentjiemooi.

Ons het vreeslik lekker gebly met die mooiste uitsig oor die see. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chané O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané O

Amazing!

Ons het so lekker gebly! Honde kinders kon saam gaan, baie spasie vir hulle om buite te baljaar. Vissermanne hoef nie ver te geloop of enigsins gery het nie. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het! Tot 'n klitser, as jy iets wil bak Lindsay is baie, baie oulik en was net 'n WhatsApp ver. Ons gaan beslis weer terug en gaan solank begin spaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tayla T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute Gem.

I will recommend this to anyone that wants to break away from reality and just appreciate the peacefulness of Halcyon. It's our second time there and we are I'll definitely be returning again in future. Easy to find, no power dips as they have had made provision for load shedding. Just a absolute great place. There is no signal however WIFI is provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein A
Saam met vriende

Mooiste see-uitsig.

Sal enige tyd aanbeveel vir vriende en dit het die mooiste see-uitsig ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys!

Hierdie is een van die mooiste plekke op die Tuinroete! Branders op jou voorstoep, pragtige uitsig, ruim en gerieflike huis, hondevriendelik, vriendelike mense! Ek kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W
Gesin met tieners

Ongelooflike tyd weg van al die daaglikse geraas.

Halcyon is 'n wonderlike plek om rustig tyd by die see deur te bring. Lekker vir stap, visvang, strand/swem is stapafstand en ons kon lekker saam kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Onverbeterlik.

Verlang al klaar terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Fantasties!

Ongelooflike ligging, netjiese, skoon en goed-ingerigte huis en baie behulpsame gasvrou. Kannie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Gesin met klein kinders

Exceptional.

A little piece of paradise - the owners went above and beyond with service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking location, dream house, couldn't ask for anything better.

Very welcoming hostess, our little dogs were welcome too, lovely surprise having fresh farm eggs and a bundle of firewood. Good Wi-Fi and every convenience one would need. The views are mesmerizing, we could stay there forever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en rus op jou eie strand.

Van die begin af het Lindsay ons al die inligting gegee wat ons nodig gehad het. Ons was gelukkig dat die tweede eenheid nie bespreek was nie en het die strand vir onsself gehad. Alles was pragtig netjies en skoon, ruim kamers met die mooiste uitsig oor die see. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar, selfs hout om binnenshuis te braai. Mooi grondpad af see toe wat enige sedanvoertuig sal kan ry. Paar keer kleinwild gesien op die pad. Sal Halcyon sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya U - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya U
Saam met vriende

Familie troue by Jongensfontein.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B
Saam met vriende

Fantasties, asemrowend en rustig.

Ons het so lekker gekuier, dus so mooi daar en die akkommodasie is pragtige skoon en netjies, alles wat jy benodig is daar bring net jou kos en jouself en dus soos 'n ander wêreld wanneer jy daar aankom.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy C

One or life's wow moments.

Would most definitely recommend. The peace and tranquility at the price offered unmatched.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Gesin met klein kinders

Rustig, mooiste uitsig.

Skoon, netjies, goed ingerig. Veilig en 'n bonus. Dierevriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Ongerepte mooiheid

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Met die ligging van die huis affekteer die weer glad nie 'n mens se vakansie nie - wind, reën, warm, koud. Halcyon is perfek geleë en uitgelê om 24/7 die perfekte vakansie te bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was heerlik. Rustig, pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met vriende

Amazing.

An absolutely spectacular location and an extremely well appointed house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Klein Reefontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASYvRjREWmAEqZPNwgvRdgbY5A0wDVe9CEZbnahI6AuvhqquMx1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Hoofweg Klein Reefontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412861732618 21.379498923932