Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfway Gardens Home

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fiskaalstraat 201, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Halfway Gardens Home bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Midrand. Die eiendom is ideaal geleë sowat 3 km vanaf Gallagher Convention Centre en 3,6 km vanaf Midrand Convention Centre.

The Cabin is apart van die hoofhuis en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer langsaan het 'n rusbank en 'n TV.

The Homely Unit is apart van die hoofhuis en bied verblyf aan 2 gaste. Die oopplan-eenheid het ’n kombuis, dubbelbed en ’n aparte badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het ’n yskas, oond, stoof en sekere eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n rusbank en ’n TV.

Gaste het toegang tot die swembad op die perseel en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Halfway Gardens Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Fiskaalstraat 201, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Halfway Gardens Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fiskaalstraat 201, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51b651cb54492741acb695c310fdbd654fe385c854ccd7aeebfe5ac0b680c3fed418c7ec83e9b13258c85f771900cd81926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 201 Fiskaal Street Halfway Gardens 1685 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -25.986843757149 28.117745726