Hallbury Estate
Opsomming van Resensie
Hendrik V - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker gebly.
Zelda B - Okt 2018
Gemiddeld
Kamer, badkamer gerieflik en baie netjies. Gasvrou ook baie vriendelik en behulpsaam.
Jennifer K - Sep 2018
Gemiddeld
It was a memorable experience.
Waldo W - Aug 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties, waarde vir geld en die beste diens ooit!
Taryn N - Des 2017
Gemiddeld
Brilliant.
Cobus W - Okt 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Martie O - Sep 2017
Gemiddeld
Het aan al ons vereistes voldoen.
Sonia B - Mei 2017
Gemiddeld
Hallbury Estate is 'n pragtige gastehuis, en die ontbyt was verskriklik lekker.
Anche S - Apr 2017
Gemiddeld
Heerlik en gasvry.
Julie D - Des 2016
Gemiddeld
Die verblyf was fantasties, goeie en vriendelike diens.
Wilma D - Nov 2016
Gemiddeld
AWESOME!
Corlize V - Okt 2016
Gemiddeld
'n Tuiste weg van die huis.
Peter W - Jul 2016
Gemiddeld
Uitstekende gasvryheid in 'n rustige omgewing.
Ig F - Jun 2016
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld en baie aangename, netjiese verblyf.
Arnold L - Mei 2016
Gemiddeld
Heerlik!
Zelda B - Nov 2015
Gemiddeld
Baie lekker en baie gerieflik.
Edgar H - Okt 2015
Gemiddeld
Baie professionele, vriendelike en behulpsame diens
Monre - Okt 2015
Gemiddeld
Uitstekende plek! Definitief aanbeveelbaar!
Anna Marie H - Aug 2015
Gemiddeld
Rustige en stil omgewing, netjies en skoon geriewe.
Hallbury Estate's terugvoer
Hi Anna Marie,
Thank you so much for taking the time to write us a review - so appreciated! It was wonderful meeting and hosting you and look forward to your return! Warmest wishes - Georgia and Team!
Rolien K - Mei 2015
Gemiddeld
"A home away from home".
Sabrina L - Jan 2015
Gemiddeld
A lovely place, the host is very hospitality
Paul D - Nov 2014
Gemiddeld
Ek het een nag by Hallbury Estate oorgeslaap vir besigheiddoeleindes die volgende dag.
Lees meerDirk B - Aug 2014
Gemiddeld
Goed geleë en waarde vir geld, vriendelike diens en beslis 'n plek om aan te beveel.
Niel S - Aug 2014
Gemiddeld
Netjies, skoon en vriendelik!
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munton Terrace 7, Morninghill, Bedfordview, 2007, Gauteng
- Geen kinders onder 14