We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Halong View | LekkeSlaap
+17

Halong View

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marija 47, Wonderama 16, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Halong View is 'n drieslaapkamerhuis wat gedeel word en wat gerieflike oornagverblyf bied in 'n sekuriteitsoord in Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers: Vietnam, Greece en Kalahari. Neem asb. kennis dat dié 3 slaapkamers apart verhuur word. Vietnam het lugversorging, is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Greece en Kalahari is op die onderste verdieping en het elk 'n dubbelbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die huis het 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer, kantoor en stoep. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep het 'n plonspoel, braaigeriewe en sitplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marija 47, Wonderama 16, Pretoria, 0082, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marija 47, Wonderama 16, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f697ef8ab78f8d45c4d4607b9902c83d5f00f298d54fd7d2cdad36f69a57f3f2905032a31ff3fe4067b0aea96bf20acab82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) Marija 47 Wonderama 16 0082 Gauteng 086 999 0018 11:00-22:00 10:00 -25.6887354 28.202996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem