LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Halyards Hotel and Spa | LekkeSlaap
+24

Halyards Hotel and Spa

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 2 resensies vir Halyards Hotel and Spa
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Tania E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tania E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende, uitgedateerde en onnet akkomodasie.

Teleurstellende, uitgedateerde en onnet akkommodasie. Stoffering van meubels en matte vuil en gevlek. Vuil gordyne. Moes vra vir handdoeke. Die handdoeke wat ons ontvang het, was uitgedien. Bad gevlek en en die handstort van die bad het nie gewerk nie. Geen haardroër beskikbaar nie. Slegs 2 klein espresso-koppies om koppie koffie te maak. Die hele hotel-oord benodig ernstige herstelwerk en opgradering. Ontbyt was die enigste pluspunt. In geheel 'n uiters teleurstellende ervaring.

Tracey M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tracey M
Enkelreisiger

Ideal location , very central and close to everything.

Beautiful setting overlooking the canals.

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal Alfred Mariene, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyNjlmOTdmLTczOGItNGM1MC04YmU3LWE2ZDkyNGY5ZTM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660  per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Royal Alfred Marina Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.593805555556 26.893444444444
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem