Halyards Hotel and Spa
- Kapasiteit: 98 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Royal Alfred Mariene, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Halyards Hotel is in die hartjie van die Sonskynkus langs die waterfront in die pragtige Royal Alfred Mariene geleë.
Hierdie hotel bestaan uit 47 slaapkamers met 'n tuin en die pragtige Royal Alfred Mariena se waterfront. Gaste het 'n keuse tussen standaard-, luukse- en premier-suites wat elk smaakvol versier is met 'n subtiele skeepstema. Hierdie klassieke suites en kamers skep 'n onvergeetlike atmosfeer met bedagsame geriewe, oorspronklike kunswerke en uitnodigende balkonne met ongelooflike uitsigte oor die mariene of die pragtige tuin.
Die veelsydige vergader- en byeenkomsareas bied die perfekte venue om 'n blywende indruk te laat en maak Halyards Hotel die ideale plek vir sosiale byeenkomste, troues, vergaderings, konferensies en verskeie spanbougeleenthede in samewerking met Beyond Adventure.
Halyards Hotel het baie om te bied en is die ideale bestemming, so kom ontdek gerus hierdie eksklusiewe en voortreflike plek!
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Royal Alfred Mariene, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Halyards Hotel and Spa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 98 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Royal Alfred Mariene, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom