Hamiltons

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hamiltons is in die bekoorlike kusdorpie Ramsgate aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die huis is naby die hoofstrand, gewilde restaurante en winkelsentrums.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle, elk met slaapplek vir 6. Die eerste woonstel is op die grondverdieping en die tweede woonstel is op die eerste verdieping en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Albei eenhede het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea en 'n kombuisie. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed.

Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n motorhuis wat kan toesluit, 'n elektriese hek en braaigeriewe.

Besienswaardighede in die area sluit Margate Buiteklub, Oribi Gorge Natuurreservaat, Wild Coast Sun, Pure Venom Reptielpark en die Riverbend Krokodilplaas in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hamiltons gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R360 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za