Hamiltons Tented Safari Camp
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mluwati Concession, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R12 604 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Hamiltons Tented Camp is vernoem na Kolonel Stephenson Hamilton, een van die belangrike stigters van die wêreldbekende Krugerwildtuin. Hierdie tentkamp weerspieël safari-avonture van die vroeë 1900's toe styl en grasie die toppunt van 'n luukse leefstyl versinnebeeld het. Maak kennis met die uitstekende tradisie van luuksheid in 'n tipiese Afrika-styl. Hierdie reis na 'n vervloë era inspireer jou om 'n ware safari te beleef. By Hamiltons Tented Camp word absolute luuksheid soomloos vervleg met die klanke, kleure en geure van die Afrika bosveld.
Al 6 tent-suites het 'n romantiese pootjiesbad en 'n buitestort met 'n uitsig op die Ngwenyeni Dam en 'n privaat stoep. Die eenhede bied houtpaadjies, 'n oop tent-sitarea, butler-diens en pasgemaakte kookkuns. Elke suite het muskietnette, lugversorging en 'n interkomstelsel. Kinders bo 8 jaar is welkom en word in hul eie kamer geakkommodeer. Daar is ook 'n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Masseer- en Skoonheidsterapie
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Drankies ingesluit
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mluwati Concession, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
- Gaste dink Hamiltons Tented Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mluwati Concession, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12