Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamlin Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hamlin Country Cottage is op 'n plot in die Paarl, 'n bekoorlike dorp in die Kaapse Wynlande, geleë. Die Paarl is bekend vir sy prentjiemooi landskap, uitstekende wynlandgoedere, koffiewinkels, pragtige argitektuur en erfenis wat veral rondom die vrugteplase in dié area draai.

Hierdie kothuis het slaapplek vir 6 gaste, beskik oor 3 slaapkamers en spog met 'n lieflike uitsig op die omliggende berge. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer word tussen die kamers gedeel en het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en die oopplan-leefarea bied 'n TV met DStv en maak oop op 'n patio met 'n buite braai-area. Daar is 'n privaat ingang, gratis WiFi en oorgenoeg parkeerplek beskikbaar. Die verblyf word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die Paarl is die tuiste van bekende wynlandgoedere waar gaste kan smul aan wyn of kaas. Ander besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarlberg Reservaat, die Boschenmeer Gholflandgoed en die Drakenstein Leeupark in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hamlin Country Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Hamlin Country Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hamlin Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALkWhZyUTO9haNlQ2uS6IMh4yKAEVcvC2rFAofKCGbaO4O8NipX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Carolina Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.749372410793 18.982080118355