Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hang Ten

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Raba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Hang Ten
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bianca K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K
Gesin met klein kinders

Dit was great!

Huis is netjies en ruim. Die binne braai maak familie kos maak tyd 'n fees. Dis ook cool dat daar twee toilette is, veral wanneer dit 'n groot gesin of groep mense is. Die kombuis is ook ingerig met elke pot, lepel of bak wat jy gaan nodig hê. Lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hello Bianca
Baie dankie vir die mooi resensie van ons huis. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer.
Groete Hang Ten

Hang Ten
Marelise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise B

Baie gerieflik en rustig.

Ons het regtig baie lekker gebly. Die huis is baie gerieflik en het aan al ons vereistes voldoen. Sal weer daar bespreek. Die gasheer het uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak. Dit is veilig, wat baie belangrik is veral vir gesinne met klein kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en netjies! Sal enige iemand aanraai om hier te bly!

Baie lekker plekkie! Gemaklik met die kinders en die vrou. Alles wat mens nodig het en meer is daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hello Tiaan. Baie dankie en ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier weer asb.
Groete Hang Ten

Hang Ten
Hendrik G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G

Weer was swak maar die vuurhert lekker.

Baie vriendelike mense en sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita R
Saam met vriende

Absoluut waarde vir geld.

Braaikamer absoluut stunning. Al wat nodig is daar is 'n TV, maar die res kan nie gekla word nie. Die huis is baie netjies en ons was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Die huisie was wel toegerus en stapafstand van die getypoel en see af. Die binnebraai was 'n aanwins vir koue aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur R
Enkelreisiger

Will return again.

I will recommend anyone to visit Hang Ten.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hello Arthur
Ons is baie bly julle het dit geniet. Baie dankie.
Groete Hang Ten

Hang Ten
Arina V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arina V
Gesin met klein kinders

Is 'n moet kom weer terug.

Dit is baie gerieflik en alles wat mens nodig het. Naby aan die swembad vir kinders en sentraal geleë. Sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hi Arina.
Ons is baie bly julle het dit geniet en dat als reg was. Kom kuier gerus gou weer.
Groete Heinrich

Hang Ten
Teresia F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed my time there.

Very nice and comfortable holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Heerlike seevakansie.

Hang Ten is 'n gerieflike vakansiehuis een straat weg van die see. Daar is 'n binnebraai. Ons het voorwaar 'n heerlike paar dae in Gouritsmond geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hello Francois.
Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer asb.
Groete Heinrich

Hang Ten
Maryke O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O
Saam met vriende

Ideale vakansieverblyf.

Wat 'n lieflike huis. Baie netjies, veilig en Heinrich het soveel ekstra moeite gedoen. Ek sal hierdie verblyf beslis aanbeveel. Julle sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hi Maryka
Baie dankie vir jou boodskap. Ons is baie bly julle het dit geniet en dat alles reg was. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete, Heinrich.

Hang Ten
Liana V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Dit was heerlik. Sal weer gaan.

Sal hierdie plek bemark. 'n Baie vriendelike omgee eienaar. Hy het kontak gehou met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hello Riana, baie dankie vir jou terugvoering en ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer. Groete. Heinrich

Hang Ten
Michelle B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Heerlike huisie by die see waar jy jou skoene kan uitskop en ontspan in 'n rustige omgewing.

Hang Ten is die perfekte seehuisie vir ontspanning. Dit bied alles wat jy nodig het en die binnebraai is beslis 'n bonus vir dae wat die weer nie so lekker is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hello Michelle, ons is baie bly dat julle die huis geniet het en dat julle lekker gekuier het. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom. Groete. Heinrich

Hang Ten
Adrie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie K
Saam met vriende

Fantasies ingerig.

Baie gerieflik, ruim en geen trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick V
Saam met vriende

Gemaklik, alles wat jy benodig en baie vriendelike eienaars.

Sal definitief weer by Hang10 afsaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hang Ten se terugvoer

Hallo Nic, baie dankie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer. Groete, Heinrich

Hang Ten
Cornelia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia M
Saam met vriende

Dit was lieflik.

Alles was perfek. Die atmosfeer in die huis is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonora B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora B
Saam met vriende

Very comfortable and spacious.

Suggest clearer address directions. Advise that a hairdryer is available. Provide an outside black bin especially if the family has dogs. Provide more toilet paper and bin bags. Otherwise a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Fantastiese lekker plekkie met al die nodige geriewe. Die sondek en binnebraai die meeste geniet.

Huislik, gerieflik, stil, by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die gasvryheid was ook wonderlik. Ons het selfs hulp gekry by Tannie Norma met ons nat wasgoed toe die weer sleg was. Lekker spasie en baie lekker vir mense met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esancha V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esancha V
Gesin met klein kinders

Amazing.

Very peaceful and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynard S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rynard S
Saam met vriende

Dit was 'n lekker plekkie, gerieflik.

Die huisie ryk net baie na vuurrook, maar was lekker gewees, dankie Hanelie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Sal weer Hang Ten gebruik in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G
Saam met vriende

Fantasties

Baie netjies en alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus E
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

See net om die draai ons het geloop daarna toe en kinders het lekker gespeel. Tidal pools perfek vir die kleintjies. Netjies en skoon. Baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derene B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derene B
Saam met vriende

Was heerlik.

Kinder- en dierevriendelik. Gerieflik. Sommer net lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gerieflike kuierhuis.

Verantwoordelike persoon vir huis se skoonmaak sal net moet aangespreek word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Lekker gesinkuier.

Ons is 'n groot gesin en het heerlike gekuier in die ruim gesinshuis, alles gehad wat nodig was en binnebraai was 'n bonus. Die huis is goed ingerig en lekker naby die see. Ons het ons baba boerboel saamgeneem en selfs met hom was dit gemaklik omdat die huis lekker toe is. Ons sal enige tyd van die jaar weer in die huis gaan kuier, winter of somer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joham H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joham H
Gesin met tieners

Rustig en onvergeetlik.

Baie aangename mense in Gourits en die beste plek om vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, skoon, netjiese verblyf en vriendelike diens.

Hang Ten is kind- en diervriendelik met al die basiese benodigdhede om 'n lekker wegbreek te geniet. Dankie vir uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabe J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, alles daar wat nodig was. Gemaklik.

Ons het lekker gekuier. Gaste moet asseblief kennis neem van die dorp se reels oor troeteldiere as hulle gaan want dit was amper 'n onaangenaamheid. Die huis is heeltemal troeteldiervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met vriende

Baie lekker en gerieflik!

Ons het heerlik gebly, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmien V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien V
Saam met vriende

Heerlik, ontspannend.

Dit is ’n heerlike wegbreek gewees. Mens kon jouself geniet sonder enige probleme. Alles het gewerk, die persoon by wie jy die sleutel gaan haal het was vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7931049b91b170535cef5baa43a715101e6bb02124a7548649a397ecdf34a1be0b560536209ba6dc533e3d0f52546d499b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7) 32 5 1 5 7 Kruger Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354134707719 21.88006963771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem