Hannic's Retreat
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 104, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)
Beskrywing
Soos jy die Clarens-vallei betree, verwelkom die "Titanic"-rots jou soos 'n skildwag, en nooi jou uit om die gasvryheid van die inwoners te beleef.
Hannic's Retreat bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die beddens het elektriese komberse en elke slaapkamer het ondervloerse verhitting. Die hoofslaapkamer het 'n verhitte en suite-badkamer. Die tweede volledige badkamer het 'n aparte toilet en dis ook verhit.
Die sitkamer, eetkamer en kombuis is oopplan. Die sitkamer het 'n gaskaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, oond en mikrogolfoond. Gaste kan op die stoep met 'n ingeboude braai ontspan terwyl hulle na die berg kyk. 'n Enkeltoesluitmotorhuis is beskikbaar.
Die middedorp is 7 minute se stap weg en jy sal verskeie kunsgalerye en winkels met dekor-items en aandenkings daar vind. Daar is ook verskeie koffiewinkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Hannic's Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Van Reenenstraat 104, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Hannic's Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 104, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom