Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanstead Heath

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D534, Hanstead Heath nommer 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hanstead Heath is 'n rustige familiegedrewe instansie wat moderne selfsorgverblyf bied in kothuise in Hilton. Die eenheid is baie naby Hilton College, 'n entjie se ry vanaf St. Anne's en Hilton Village en net 5 km van die N3 af. Hanstead Heath is die verblyf vir skoolbesoeke, om plaaslike sportgebeurtenisse by te woon soos die Midmarmyl, Capital K, Amashova, Mandela en die Comrades-marathon, of 'n naweek om die Midlands Meander te verken.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-skakeleenhede wat apart of as een bespreek word.

Eenheid 1 is geskik vir 5 gaste en het 'n slaapkamer, 'n solderkamer, 'n badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Eenheid 2 is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Tee, koffie en melk word met inklok in elke eenheid voorsien. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n groot, rustige stoep met pragtige uitsigte. Daar is gratis WiFi.

Die eenhede maak van herwonne reënwater gebruik en vars drinkwater word voorsien.

Daar is 2 donkies, Donkey en Flora, op die perseel. Gaste is welkom om hulle te groet, maar moet asb. nie by hulle kamp ingaan, hulle ry of hulle voer nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Hanstead Heath
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Ligging

  • Langs die D534, Hanstead Heath nommer 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hanstead Heath het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D534, Hanstead Heath nommer 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0655aff4b4cd832298a7657dd18d4be5654b4841a16872c9be6f7f0f71d35a1661eed5703dc6513dba05b4e8bae18d5e9539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Off the D534 Hanstead Heath number 1e 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.500660143354 30.287859907217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem