Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hantamland

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Hantamland
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sanet D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories lekker!

Wow wow wow! Min woorde om die rustigheid te beskryf. En al die sterre! Sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Isolated bliss in a very pretty lanscape with a charming and helpful host.

The dirt road up to the farm and then onto the cottage is in very good condition. The walk to the sunset view is a must, do it in the day as well and enjoy it with the baboons. Keep a look out for the pair of Verreaux's (Black) eagles at the Sunset view and the Sentech tower. The flowers in the veld were fantastic as were the views. Well worth spending more than a day at the cottage just walking in the veld on top of Hamtam Mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met vriende

As die weer saamgespeel het, sou dit die perfekte, rustige vakansie gewees het, maar dit is niemand se skuld dat die weer onplesierig was nie. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Die weer het nie saamgespeel nie, maar as die weer reg was, sou dit 'n fantastiese wegbreek gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M
Gesin met klein kinders

Lekkerste lekker!

Hier kom mens vir stilte en rus! Dankie vir al die ekstras! Regtig bederf-verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging, pragtige huis, alles wat mens nodig het is daar, gee nuwe perspektief oor weelde in die berge.

Fantastiese huis, kwaliteit van huis en alles wat in die huis is, is net van die beste gehalte, huis skoon, smaakvol en baie goeie kwaliteit. Krag beskikbaar asook WiFi net om kontak te hou met buite wereld. Sal dit regtig aanbeveel vir wegbreek, sal aanbeveel vir langer as 2 dae om daar te bly. Dankie Ronelle vir ongelooflike hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really loved the house and the area around it.

On top of a mountain all alone, with wonderful views. The cottage is spacious, clean and has everything you need apart from food. The windows are all large picture windows so you are constantly aware of the beauty around you. The walks are fairly easy and rewarding with some of them having spectacular views. We felt very safe but at the same time were surrounded by peace and quiet. I rate the place highly and will be back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing stay we had - I think peace begins at Hantamland! Stay was just too short.

Perfect setting, beautiful accommodation! Hantamland made provision for all your needs and more! Will definitely be back for a longer stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Mooiste gastehuis bo-op die Hantamberg met die vriendelikste gasvrou en gasheer.

Die eienaars het ons so mooi gehelp in tyd van nood - ons motor het gaan staan en hulle was meer as bereid om te help. Regte hartsmense! Die huis het n fantastiese ligging bo-op die Hantamberge met die mooiste uitsigte en staproetes vir die dag en selfs 'n teleskoop om die sterre/maan in die aand te besigtig. 10/10! Ons is gou weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Gesin met tieners

Afgesonder, rustig en in styl.

Die huis was besonders. Mens kan sien die eienaar se hart en drome is daarin verweef. Décor was baie smaakvol en tog smelt dit in omgewing. Geriewe was uitstaande met alles wat jy nodig het. Buitestort was 'n wenner. Eienaar het baie moeite gedoen om mooi die pad te verduidelik en met die WiFi wat my man nodig gehad het. Sy was heeltyd beskikbaar vir enige iets en het selfs kontak gemaak na reën storm om te hoor of ons okay is. Die sunset staproete is 'n moet. Dit was asemrowend. Ons het heerlike tyd gehad en sou nog lank daar kon vashaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Gesin met tieners

Amazing.

In the African outback in the middle of nowhere with good quality of infrastructure - much more than a cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hantamhart.

Die hart van die Hantam. Jy is letterlik bo-op die berg met alles tot jou beskikking. Die huis is goed toegerus en voorsien aan al die geriewe. Hantamland is verseker 'n besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahomed L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed L
Gesin met tieners

Extraordinary accommodation on top of a mountain.

The accommodation has everything you can think of and more. I found that once all the major issues such as crockery and cutlery, stoves and microwaves have been taken care of, it's the small things that make a place amazing. In this instance, it is the high quality of service by the owners who even came up to check on us when we did not respond to their message, fast internet access, great beds, free wood for the hot tub, hand wash, great towels, brilliant bedding etc. etc. I will definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hantamland se terugvoer

Dearest Mahomed,
Thank you so much for your very kind review.
Hope you see you again.

Hantamland
Joel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only regret is that we didn't have more time. Beautiful, remote, and a time to relax and recharge.

We were looking for a remote place, set in beauty, and this is exactly what we found at Hantamland. The property itself is spacious with lovely features including a massive indoor fireplace, outdoor firepit and wood-fired hot tub. It is kitted out very tastefully, has all the appliances/odds and ends you need and you don't even realize the house is off the grid. We had the whole place to ourselves and the only people we saw, were a few people driving by on a tractor. Sitting under the stars in the hot tub and hiking around the enormous property were two of the highlights. There is no cell phone reception and mobile data does not work, so just make sure there is enough data.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elinor K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinor K

Beautiful spot and very peaceful.

No more to say. Not sure what the point of this second block is and why it isn't optional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute juweel.

Baie goed versorg en ten volle uitgerus. Saligheid van self. Ons het -3 grade beleef bo-op die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich T
Gesin met tieners

Baie lekker.

Puik ligging en huisie is baie goed toegerus. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightfully peaceful.

Fantastic for escaping the rat race, it is beautiful and rugged, will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambaaishoek, Hantamberg, 57,7 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82be5652e426bfa30ace55dd3be61e6b6c336a0ab3e51bd2bed1ff8b212cd9399be037feab6bd41a3b9e23ecd5c0e581c9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 Ambaaishoek Hantamberg 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -31.376440185133 19.788563411513