Happi Nes
9 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Happi Nes is in George geleë. Dis naby winkelsentrums, George Lughawe en restaurante is binne loopafstand van die eenheid.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en oond, tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Happi Nes sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 9 resensies vir Happi Nes
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Happi Nes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in George Suid George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom