LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Days Holiday Rentals & Conferencing | LekkeSlaap
+46

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

Ateljeewoonstelle
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elkeen van hierdie enkelwoonstelle is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die oopplan-slaapkamer en -sitkamer, 'n privaat badkamer met 'n bad en stort, en 'n volledig toegeruste kombuisie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg: - Daaglikse diens behalwe Sondae en openbare vakansie dae - Veilige parkeerplek - Gratis WiFi

Belasting en Ekstras

'n Buiteroepfooi is betaalbaar buite kantoor-ure. Kantoor-ure: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 17:00 Saterdag: 08:00 tot 12:00 Sondae en openbare vakansiedae: Gesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

60 dae of meer voor inklokdatum: 25% van die deposito word gehou.
30 dae of meer voor inklokdatum: 50% van die deposito word gehou.
Minder as 30 dae voor inklokdatum: Geen terugbetaling.

Ateljee Plus Woonstelle
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Lieflike woonstel vir 'n gesin van 4. Die woonstel is oopplan en bestaan uit 'n hoofslaapkamer, kombuis, sitkamer-area en 'n kleiner slaapkamer met 'n stapelbed. Bied 'n bietjie meer privaatheid as die ateljeewoonstelle. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg: - Daaglikse diens behalwe Sondae en openbare vakansie dae - Veilige parkeerplek - Gratis WiFi

Belasting en Ekstras

'n Buiteroepfooi is betaalbaar buite kantoor-ure. Kantoor-ure: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 17:00 Saterdag: 08:00 tot 12:00 Sondae en openbare vakansiedae: Gesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

60 dae of meer voor inklokdatum: 25% van die deposito word gehou.
30 dae of meer voor inklokdatum: 50% van die deposito word gehou.
Minder as 30 dae voor inklokdatum: Geen terugbetaling.

Eenslaapkamerwoonstelle
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elkeen van hierdie woonstelle het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitkamer-area, 'n privaat badkamer met 'n bad en stort, en 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg: - Daaglikse diens behalwe Sondae en openbare vakansie dae - Veilige parkeerplek - Gratis WiFi

Belasting en Ekstras

'n Buiteroepfooi is betaalbaar buite kantoor-ure. Kantoor-ure: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 17:00 Saterdag: 08:00 tot 12:00 Sondae en openbare vakansiedae: Gesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

60 dae of meer voor inklokdatum: 25% van die deposito word gehou.
30 dae of meer voor inklokdatum: 50% van die deposito word gehou.
Minder as 30 dae voor inklokdatum: Geen terugbetaling.

Eenslaapkamer Plus Woonstelle
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elkeen van hierdie woonstelle is goed ingerig en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n slaapbank in die sitkamer en 'n stapelbed in die kleiner slaapkamer, 'n privaat badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg: - Daaglikse diens behalwe Sondae en openbare vakansie dae - Veilige parkeerplek - Gratis WiFi

Belasting en Ekstras

'n Buiteroepfooi is betaalbaar buite kantoor-ure. Kantoor-ure: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 17:00 Saterdag: 08:00 tot 12:00 Sondae en openbare vakansiedae: Gesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

60 dae of meer voor inklokdatum: 25% van die deposito word gehou.
30 dae of meer voor inklokdatum: 50% van die deposito word gehou.
Minder as 30 dae voor inklokdatum: Geen terugbetaling.

Wittebroodwoonstel: The Nest
Vanaf R725
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel is onlangs opgeknap en is op die dak van die gebou. Dit is 'n oopplan-enkelwoonstel met 'n privaat badkamer. Dit is toegerus met lugversorging en bederfies soos blomme, vonkelwyn ens. kan gereël word. Let asseblief daarop dat hierdie woonstel nie 'n see-uitsig het nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg: - Daaglikse diens behalwe Sondae en openbare vakansie dae - Veilige parkeerplek - Gratis WiFi

Belasting en Ekstras

'n Buiteroepfooi is betaalbaar buite kantoor-ure. Kantoor-ure: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 17:00 Saterdag: 08:00 tot 12:00 Sondae en openbare vakansiedae: Gesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

60 dae of meer voor inklokdatum: 25% van die deposito word gehou.
30 dae of meer voor inklokdatum: 50% van die deposito word gehou.
Minder as 30 dae voor inklokdatum: Geen terugbetaling.

Tweeslaapkamerwoonstelle
Vanaf R726
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, en daar is 'n slaapbank in die sitkamer-area. Verder is daar 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis. Hierdie woonstelle is op die onderste vloere wat beteken die see-uitsigte is beperk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg: - Daaglikse diens behalwe Sondae en openbare vakansie dae - Veilige parkeerplek - Gratis WiFi

Belasting en Ekstras

'n Buiteroepfooi is betaalbaar buite kantoor-ure. Kantoor-ure: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 17:00 Saterdag: 08:00 tot 12:00 Sondae en openbare vakansiedae: Gesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

60 dae of meer voor inklokdatum: 25% van die deposito word gehou.
30 dae of meer voor inklokdatum: 50% van die deposito word gehou.
Minder as 30 dae voor inklokdatum: Geen terugbetaling.

Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 65, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYWNjMzA1LWZjYTEtNDQ5OS1iZTNiLWM0MTYzMjljN2NmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 85 5 1 5 65 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 09:00 -30.052774286564 30.887175053358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!