LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Days Holiday Rentals & Conferencing | LekkeSlaap
+46

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 85 resensies vir Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kobus B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Vakansie geniet. Weer was lekker.

Francois M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best value for money. Has a wonderful view of the ocean and very close to the main beach.

Best value for money. Has a wonderful ocean view.

Koos B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice.

Ons was vriendelik ontvang en het welkom gevoel. Die woonstel was mooi skoon en ek het 'n Valentynspakket wat insluit 'n bottel vonkelwyn en roosblare vir my vrou gekies wat haar baie verras het. Ek sal egter aanbeveel dat 'n sjokolade of 'n soort van snack platter ingesluit word aangesien daai bottel vonkelwyn dan eintlik duur was. Iets wat my opgeval het was dat die woonstel se foto's definitief nie die woonstel was waarin ons opgeëindig het nie. Die een in die foto's het die hoofslaapkamer vol uitgekyk oor die see en nie net van voor nie. Dan, die woonstel is goed toegerus behalwe dat toeriste moet let dat jy jou eie opwaslappe moet voorsien anders as in die Kaap, waar ons gewoonlik kuier en dit beskikbaar is. Verder is die woonstel toegerus met dakwaaiers wat nie naastenby voldoende is op 'n warm dag nie. Dink asseblief aan 'n klein aircon, veral in die hoofslaapkamer. Die woonstel word daagliks ordentlik skoongemaak. Die parkering was veilig agter 'n remote controlled hek. Die hysbak was in 'n werkende toestand. Ons het verder lekker gekuier en sal weer daarheen terugkeer vir vakansie.

Neil V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Enkelreisiger

Happy Days was fantastiese waarde vir geld!

Happy Days vakansie-woonstelle is op die hoofstrand geleë en was dit heerlik om soggens direk uit op die strand te stap! Die woonstelle was baie skoon en netjies en die personeel uiters hulpvaardig en professioneel!

Pieter W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Gesin met klein kinders

Vriendelik en behulpsame kliëntediens.

Alles soos verwag. Reg op die strand met 'n kleiner swemstrand met lewensredders reg voor die woonstel. Free WiFi is misleidend egter. Ons het net 500 MB gekry vir die hele 5 nagte. Ekstra internet moes gekoop word en was nie goedkoop nie

Catherine S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker gewees.

Was een onvergeeflike week van net rus, ons sal definitief weer van die webtuiste se akkommodasie gebruik maak in die toekoms. Wil baie dankie sé vir al die personeel en werknemers van Happy Days. Vandat ons daar gestop het die 9de Desember 2019 tot en met die dag wat ons uitgeboek het die 15de Desember 2019 was dit 'n fees om daar te bly. Sal Happy Days sterk aanbeveel vir enigeen wat wegbreek en net wil gaan ontspan by die see. Die loopafstand van die strand af was vir my 'n groot pluspunt en die winkels was ook loopafstand wat die week baie lekker gemaak het is dat mens nie nodig gehad het om ver te ry om by winkels uit te kom nie.

Elsabe S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik en veilig.

Happy Days is is 'n lieflike bekostigbare vakansie verblyf. Word altyd vriendelik behandel. Loopafstand van die strand en eetplekke. Sal enige tyd weer teruggaan.

Tenille K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenille K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely recommend their great service!

Really enjoyed our stay at Happy Days as it is situated in the main street near all your convenient stores. Happy Days really made sure we didn't have to struggle when we arrived there, they helped us right away and showed us to our room and furthermore, we enjoyed staying in our room. Also enjoyed the great view!

Zaendri S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaendri S
Saam met vriende

Baie naby aan strand.

Happy days is die perfekte plek vir mense op vakansie wat selde by die huis wil sit maar eerder op die strand of in die winkels wil wees. Vriendelike personeel beslis. Ons het definitief waarde vir geld gekry.

Lize P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Uitstekende diens, personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Eenheid was baie mooi netjies en skoon

Ons het ons kuier vreeslik geniet. Net 'n voorstel om te kyk na 'n back-up vir die lifts in die geval waar krag afgaan.

Debbie F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese see uitsigte en veiligheid.

Die eenheid was baie gerieflik en het baie lekker daar gebly.

Jean M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en naby als.

Beste ooit. Sal weer daar inboek.

Sylvia E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die diens by Happy Days was uitstekend. Regtig waarde vir jou geld. Woonstelle baie skoon en netjies. Sal definitief weer van hul gebruik maak.

Lushan T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lushan T
Gesin met klein kinders

'n Droom om wakker te word, in die bed te lê en kyk hoe die son opkom oor die see.

Baie lekker gebly. Beddens 'n bietjie sag maar alles mooi netjies, almal baie behulpsaam en baie lekker verblyf. Vertel al my mense oor Happy Days.

Wynand B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Die woonstel is baie netjies en skoon en lekker privaat met 'n kolossale balkon en mooi uitsig oor die see voor teen die punt van die gebou (dak van woonstel wat ook jou balkon is). Die gebou self nodig aandag met een hysbak buite werking. Goed geleë loopafstand na hoofstrand en winkelsentrums. Vriendelike staf.

Gloria B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria B
Saam met vriende

Excellent service would not hesitate to recommend your beautiful flats, thank you.

Super place to have a relaxed holiday.

Liza S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Sal beslis weer hier bly. Waarde vir geld.

Hennie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontnugter, glad nie waarde vir geld betaal nie.

Gordyne vuil roes kolle op, stortgeriewe swak, dakwaaiers dik laag aangepakte vuilgoed op blades, dakwaaiers werk net een spoed, bed slaap ongerieflik.

Shahieda S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shahieda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om jou eie handdoeke en toiletpapier te moet saambring is te veel.

Die uitsig is fantasties en het opgemaak vir van die goed. Daar is 'n heerlike restaurant op die strand wat ek kan aanbeveel. Maar om te verwag dat jy jou eie handdoeke en toiletpapier moet saambring was te veel. As mens reis pak jy lig, so mens kan jou strandhanddoeke saambring ja, maar nie ander goed nie. Hulle het ook nie vir ons gesê van die kragonderbreking nie en het ook nie voorberei daarvoor nie, wat die gevolg gehad het dat ons uit die gebou uitgesluit was 'n paar keer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Bringing your own towels and toilet paper was too much.

The view was fantastic and made up for some things. There was fantastic restaurant right on the beach which I would suggest. But to expect people to bring their own towel and toilet paper was too much. When you travel you pack light, beach towels yes, not other. They also had not told us about power outage on our arrival and no preparation for this which also left us locked out of the building at times.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Magda G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda G
Gesin met tieners

Was baie aangenaam.

Baie dankie Happy Days, ons dit baie geniet.

Elize Z - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize Z
Enkelreisiger

Nie luuks nie, maar redelik gerieflik.

Die geriewe is basies, maar als was netjies en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not luxurious but reasonably comfortable.

Very basic facilities but everything was neat and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maud V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud V
Gesin met klein kinders

Meer as wat ek verwag het.

Woonstel was skoon en netjies. Personeellede almal vriendelik. Puik ligging naby aan alles.

Nicolyn Petra I - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolyn Petra I
Gesin met tieners

Dis vêr en die gebou is oud.

Naby die strand, maar dit is die enigste positiewe kenmerk. Gebou is oud. Vêr van Durban se hoofstrand as jy nie jou eie vervoer het nie. Vermaak in die huis, TV baie swak gehalte. Die bestuur en personeel is egter goed en verstaanbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It's far and building is old.

Close to the beach but that is the only positive feature. Building is old. Far from Durban main beach if you don't have your own transportation. In-house entertainment, TV very poor quality. The management and staff are nice and understanding though.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Madeleine N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine N
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie skoon, netjiese plekkie. Mense altyd bereid om te help.

Hansie A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vra vir beter nie.

Dis net lekker as jou verblyf soos jou eie huis is.

Bronwyn W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie netjies. Veilig en gemaklik. Byna alles wat nodig is, is beskikbaar.

Juanita J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi uitsig. Naby strand en lekker rustig. Kort net life guards en shark nets daar, maar net 'n stukkie op by die hoofstrand sit hulle. Baie eetplekke naby. Inkopiesentrums naby. Loopafstand van omtrent alles.

Christo V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met vriende

Dit is klein en verskriklik lekker daar.

Die woonstel is klein met net die nodigste meubels in. Jy probeer van die huis en geriewe wegkom as jy van Gauteng af by die see is. Die woonstel is ideaal, en is gerieflik geleë naby die inkopiesentrum en die hoofstrand. Gaan Februarie met my hele gesin af Happy Days toe. Dit was só lekker.

Gerhard V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met tieners

Was gerieflik en naby aan als. Mens kan sommer oral loop waar jy wil wees.

Amanzimtoti, lekker plek om te ontspan waar dit veilig voel en waar vriendelikheid wet is. Ons verblyf in die Happy Days-woonstelle was lekker, ek sal dit definitief aanbeveel!

Willie P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud en onpersoonlik. Ontvangs was swak en eerste indrukke van ingang uiters swak.

Woonstel is gerieflik. Ketel wou nie werk nie. TV skakel af soos wil. Verstaan dis die humiditeit. Was redelik skoon.

Chris V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, goed geleë.

Waarde vir geld, naby aan strand en supermark, als is binne loopafstand. Veiligheid is puik, gebou bietjie oud, maar gerieflik. Als wat jy nodig het, het lekker gebly.

Gregory N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory N
Gesin met klein kinders

Happy!

It was a lovely experience, safety and access to the beach very convenient and close. The view was breath taking, staff very friendly, Louise and the rest of the staff as well as the security very helpful and friendly. Will definitely come again. Worth the trip from JHB.

Maureen N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, vriendelike, behulpsame personeel.

Aangename verblyf, geen lawaai, kamers bie netjies, personeel stap die ekstra myl vir gasvryheid met jou.

Nicolene S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene S
Enkelreisiger

Billik en skoon, waarde vir geld.

Hierdie was 'n goeie basispunt en lekker naby die see, dis ook heel gerieflik om die eetplek onder te gebruik.

Suretha V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon plek. Lekker geleë naby aan die strand en winkelsentrums.

Baie mooi, netjiese plek. Naby aan 'n verskeidenheid besienswaardighede. Kompleks is veilig en prakties ingerig.

Dirk V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het is daar.

Het baie lekker gebly en vir die prys (buiteseisoen) was dit 'n goeie opsie.

Nella O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella O
Saam met vriende

Friendly people!

Clean and neat apartement. Helpful people, they go out of their way to accommodate you!

Ignatius Roos R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ignatius Roos R
Gesin met klein kinders

Verouderd en afgeleefde gebou.

Baie swak warmwaterdrukking! Stortkop lek en kon glad nie gebruik word nie. Geen WiFi-konneksie nie. Verskonings vanaf dame by ontvangs. Voordeur oopgelos/nie gesluit nadat werkers woonstel skoongemaak het nie.

Andre V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Lekker loopafstand van winkels, restaurante en strand.

Ek het geen klagtes oor my verblyf nie. As kind het ons elke jaar daar vakansie gehou in Desember vir 2 weke. Dit was lekker om na 35 jaar daar te kom en steeds alles so perfek te vind.

Francois M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie vakansiebestemming.

Baie lekker oord om vakansie te hou. Naby aan aktiwiteite geleë. Veilige bestemming. Werkers baie hulpsaam.

Niel B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker en aangename naweek.

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Ons het dit baie geniet en ek sal definitief weer by julle kuier.

Romona Yvonne J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romona Yvonne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Die woonstel was naby die strand. Ons kon elke dag loop na die hoofstrand. Dit was stil - geen geraas nie. Almal was vriendelik en hulpvaardig. Ons sou graag nog langer wou bly, maar my man moes terug werk toe.

Jaco G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Gesin met klein kinders

Aangename, kort breuk in KwaZulu-Natal.

Die kort breuk was baie lekker en ek sal vir seker in die toekoms dieselfde fasiliteite weer oorweeg as ek weer planne maak om af te gaan Suidkus toe.

Rina D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlike rustyd en ons sal dit weer doen.

Die personeel is regtig vriendelik en behulpsaam en dit was werklik 'n plesier om daar te kon wees. Net jammer die tyd was te kort.

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing's terugvoer

Hi Rina

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering.
Ons is bly julle het dit by ons geniet.

Tot volgende keer

Louise & Andy

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Desiree C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbelievable no words would be able to describe how amazing it was.

Amazing, unbelievable no words to describe how amazing this was. We are definitely going to use Happy Days Holidays again. Well done!

Sharon S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place.

Windows overlook the beach. Quiet at night. Lovely sound of the ocean. Shopping centres are very near the flats.

Liana J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana J
Enkelreisiger

Manjifiek.

Ligging prakties, personeel goed en opgelei, sekuriteit goed, gebou goed versorg, skoon en veilig. Ontvangspersoneel vriendelik en hulpvaardig. Sal enige tyd aanbeveel.

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing's terugvoer

Dankie Liana

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Sophia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia B
Gesin met tieners

Ons kon lekker ontspan en rus.

Happy Days is stapafstand van die strand en winkels af. Veilige parkering en vriendelike personeel. Heerlik as jy net wil ontspan en rus.

Jack K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jack K
Gesin met klein kinders

Ek het my verblyf kortgeknip.

Die personeel is baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Maar die eenheid is oud, afgeleef en kort aandag (veral die slegte reuk). Ons het nie daar oornag nie en eerder iewers anders slaapplek gesoek. Ons het by 'n ander plek gaan bly teen min of meer dieselfde koste maar die verskil in kwaliteit was ongelooflik. Ek is seker baie mense sal tevrede wees met Happy Days, maar dit was net nie wat ons verwag het nie.

Zinhle M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply amazing.

The staff was so friendly. The apartment was just right. It had everything we needed. It was quiet and peaceful with a great view (apartment 510). We expected just a studio but it also had a tiny bedroom, which was a bonus. Thanks again.

Zanele G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele G
Saam met vriende

I had nice stay. What a beautiful plac, will definitely visit again soon.

I will also tell my friends to visit this beautiful and fun place.

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing's terugvoer

Thank you, Zanele.

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Renzke G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Renzke G
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Swak kommunikasie oor krag wat uit was op Sondag 24 September van vroeg af, geen WiFi, kers of enige iets verskaf nie. Hek was ook 'n probleem. Baie swak kommunikasiestelsel. Ek voel hulle kon ons via sms laat weet het hoekom die krag af was, ons ten minste met 'n vuurhoutjie en kers voorsien het. Daar was ook dus geen WiFi nie vir 'n tydperk van 'n hele aand. Teen Maandag 25 September 2017 uitkloktyd was daar nogsteeds geen krag nie. Die WiFi-wagwoord was ook nie verskaf nie, moes daarvoor gaan vra het.

Cecil R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cecil R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek dink daar word nie instandhouding aan die plek gedoen nie.

Die mikrogolfoond kan nie gebruik word nie, die kombuiskas se deur val af, die sekuriteitshek is afgeroes en maak swaar toe, geen stort nie, vensters kan nie behoorlik toemaak nie en die deur sluit swaar en dit is moeilik om toe te maak.

Nicoleen S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Dit was baie baie skoon en die mense wat baie vriendelik ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Pieter O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met vriende

Sal beslis weer gebruik maak van die plek.

Regtig baie lekker gebly, alles is skoon en netjies. Ek het laat ingeklok en reëlings getref rakende dit, die staff het dit vir my sorgvry gemaak. Die motorhek was stukkend en het oop gestaan oornag, maar nie te min het hulle 'n sekuriteitswag wat heel nag by die hek sit. Sal definitief weer gebruik maak van hulle. Was regtig 'n lekker kort ruskansie. Alles wat jy nodig het is stapafstand.

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing's terugvoer

Good day Pieter,

Thank you for your valuable and positive feedback. We look forward to welcoming you back.

Regards,
Louise and Andy

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Mandy Weir W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy Weir W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf en waarde vir geld! Onbeskryflike rusplek.

Almal vriendelik en behulpsaam by ontvangs. Dis hier waar hul jou laat tuis voel. Kamer skoon en netjies. Mis net DStv. Braai-area altyd skoon en netjies, kan nie wag om weer te bespreek nie, voertuie veilig en lekker loopafstand vir ons, veral my man met dubbele knievervanging. Haarsalon puik!

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing's terugvoer

Hello Mandy :)

Vreeslik baie dankie vir jou lieflike terugvoering, ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste gelukkig is!

Groete, Andy xx

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Wendy G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy G
Gesin met klein kinders

We really had an amazing time.

We had an amazing time really, and we want to return now December 30th - January 6th we going to need 2 apartments like the one we stayed in for 2 couples and 1 child each, which totals 6 persons.

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing's terugvoer

Hi Wendy,
Thank you for your positive feedback.

I will send you an email with regards to your inquiry.
Louise

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Salome V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Almal wat daar werk is so vriendelik en behulpsaam. Netjies skoon, mooi ruim woonstelle. Heerlik om te bly ons gaan beslis weer. Dankie julle.

Christelle O - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik diens.

Die personeel was fantasties gewees. Het meer as een keer gebel om te hoor hoe vorder ons reis en of ons veilig reis.

Heidi D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D
Gesin met tieners

After relocating to a bigger apartment everything was awesome. Amanzimtoti not recommended in peak season tough.

Awesome self catering holiday apartments.

Stevens K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stevens K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Verblyf is goed geleë, naby strand, lekker braaigeriewe en baie veilig.

Christine V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Was baie lekka.

Ons het lekka gebly, jammer daar was nie balkonne nie. En die waterdruk was bietjie swak, maar ander was dit 'n lieflike week.

Roelene V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelene V
Gesin met tieners

Goed geleë.

Baie skoon en veilig. Goed geleë en loopafstand van alle geriewe af.

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing's terugvoer

Hi Roelene
Dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ek hoop om julle weer te sien.
Louise

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Frikkie G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik lekker en rustig.

Vriendelike mense en baie lekker verblyf.

Hannie M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjies.

Sal dit aanbeveel vir enige person. Sal weer volgende jaar teruggaan.

Elumpie E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elumpie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was een van die rustigste vakansies ooit.

Sal verseker weer gebruik maak van hierdie venue. Die geriewe was goed en die feit dat die gebou so sentraal geleë is maak dit maklik om by die strand te kom asook by nabygeleë eetplekke soos die Spur.

Ilze S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze S

Woonstelblok baie sentraal geleê.

Die woonstelblok is baie sentraal geleë. Die kliëntediens is goed. Die binneversiering en beddegoed benodig egter dringend aandag.

Mariette D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met vriende

Wonderlik! Sal enige tyd aanbeveel.

Dit was heerlik. Die diens by Happy Days is uitstekend. Sal definitief aanbeveel en weer daar tuisgaan!

Melanda V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanda V

Puik diens!

Dit was baie lekker.

Dirkie L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en dis baie veilig.

Lekker naby strand en winkelsentrum.

Arrie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie. Veilig en naby alles.

Ons het ons tydjie baie geniet by Happy Days. Is mal oor die plek, hulle sal ons definitief weer sien.

Yolande F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande F
Gesin met klein kinders

Lekker naby by die see maar bietjie raserig as die plek vol is. Parkering is 'n probleem.

Die plek is baie skoon en lekker dat ons kamers mooi skoongemaak was elke dag. Ons was ingeparkeer a.g.v. gaste wat kuier so geen parkering, ons moes hulle in parkeer. veroorsaak ongerief. Ons broodrooster was gebreek. Ek het dit gerapporteer maar niks van gekom nie. Die stort se handvatsel was gebreek, venster hakkies is stukkend in klein kamer. Ons het lekker gebly en alles was naby beskikbaar.

Henno V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ons kan die plek verseker aanbeveel!

Riekie S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love Amanzimtoti.

We had a blast , thank you so much for everything , we will definitely visit again.

Kevin M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Dit was regtig baie lekker. Julle sal ons definitief weer in die nabye toekoms sien.

Pheko T - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pheko T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful and fulfilling.

I will come back for a holiday again. It was worth every cent.

Chanell B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanell B
Saam met vriende

Ons kon geen fout vind nie! Baie lekker!

Als was skoon en netjies gewees! Sal beslis weer gebruik maak van hulle!

Elize M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Gesin met klein kinders

Gesellige, rustige omgewing waar mens kan ontspan.

So tuis oos by jou eie huis.

Jan V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en ontspannend.

Baie rustig en alles wat nodig is beskikbaar, maar kon doen met lugversorging. Die enigste probleem was dat van die ander gaste nie altyd die veiligheidshekke toemaak as hulle in of uitgaan nie dan staan die hekke oop vir enige iemand om in te kom, veral die agterste een by die parkeer-area.

Selina M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic time. My partner amd I wil definitely visit again.

The environment is peaceful and lovely.

Ina D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, veilige parkering en vriendelike personeel.

Die woonstel was skoon en netjies. Ons het presies 17:00 ingestap en Andy was nog steeds vriendelik en behulpsaam om ons te ontmoet. Het baie gerus gevoel oor die veilige parkering en ook die deure wat deur die nag toe is.

Daphne J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie dankie, ons het lekker gebly.

Rajen C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajen C
Gesin met klein kinders

Neat, pleasent and value for money with lots of activities around the area.

Will visit there again, my kids enjoyed themselves.

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing's terugvoer

Thank you - we look forward to welcoming you back in the future!

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing
Corrie J - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en so naby die see.

Dit was regtig baie lekker!

Corrie V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Gesin met tieners

Rustig, veilig en naby die strand.

Dis jammer die DStv-kabel was foutief. 'n Dag voor ons vertrek het DStv eers 5 uur die aand die kabel kom regmaak. Skoonmaak kan baie verbeter.

Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 65, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYWNjMzA1LWZjYTEtNDQ5OS1iZTNiLWM0MTYzMjljN2NmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 85 5 1 5 65 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 09:00 -30.052774286564 30.887175053358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!