Vrystaat Akkommodasie by Happy Farm Stay | LekkeSlaap
+17
+17

Happy Farm Stay

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R707, Fraaiuitzicht Plaas, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Happy Farm Stay is 'n lieflike selfsorghuis op 'n prentjiemooi plaas net 15 km van Senekal af. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige stop op pad na die Drakensberg.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed asook 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, eenplaatstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Verder is daar 'n sitarea en 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die plaas spog met verskeie diere soos skape, beeste en hoenders.

Slaapplek

’n Bespreking by Happy Farm Stay sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • R707, Fraaiuitzicht Plaas, Senekal, 9600, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R707, Fraaiuitzicht Plaas, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcLdPXJJJNeQq5vqPLCNUEbQAEpK3J9HJi3DWcLJq4EXm86j2jl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) R707 Fraaiuitzicht Farm 9600 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.241395589589 27.745802291731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za