Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Feet

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Happy Feet
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Arnold V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Voel soos huis.

Dit was voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien A

Heerlik.

Baie dankie. Dit is 'n heerlike ruim huis. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dante P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dante P
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Uitstekende ligging. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie L
Saam met vriende

Pragtige uitsig!

Baie netjiese huis en vriendelike diens. Sal definitief aanbeveel! Opvangs is wel bietjie swak binne huis (WiFi is ongelukkig nie beskikbaar nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K

Netjies, ruim, see-uitsig!

Happy Feet bied netjiese, skoon, ruim, huislike akkommodasie met 'n pragtige see-uitsig! Onder is 'n groot dubbelmotorhuis. Op die tweede vlak is die drie gerieflike slaapkamers. En op die boonste vlak die kombuis met verskillende leefareas en ingeboude braai met die mooie uitsig oor die Atlantiese Oseaan! Kan baie sterk aanbeveel word. Neem net kennis van die twee stelle trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl J
Gesin met klein kinders

Baie lekker ruim huis met fantastiese see-uitsig! Baie gasvrye mense wat verblyf nog lekkerder gemaak het.

Lekker ruim huis met fantastiese see-uitsig. Absolute waarde vir geld. Baie gasvrye mense wat die verblyf nog lekkerder maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzeth W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzeth W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ek glo nie daar is baie plekke wat jy die see vanaf al die vertrekke kan sien behalwe die badkamers nie. Baie, baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to relax for the weekend.

Everything needed was at hand. Everything was super.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek om te ontspan vir die naweek.

Alles wat nodig was was byderhand. Alles was lekker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Happy Feet is die perfekte plekkie wat ek huis sal kan noem. Alles wat jy nodig het en 'n pragtige ligging.

Happy Feet is die perfekte plek waar jy jou voete kan opsit, rustig kan ontspan en heerlik kan uitkyk oor die pragtige see. Ons was 'n familiegroepie. Ons was nie een oomblik in mekaar se pad gewees nie, want die huis is groot en onbeskryflik mooi. Daar is genoeg plekkies om te braai en saam te kuier! Wat 'n belewenis. Ek sal die plek beslis aanbeveel. Wat 'n ongelooflike ervaring, die eienaars is ook lieflike mense! Baie dankie Francois en Sanet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E
Gesin met tieners

Die huis is heerlik ruim en 'n gesellige onthaal huis.

Die huis het 'n lieflike onthaalarea. Eintlik meer as een. Dis definitief waarde vir jou geld en alles is baie mooi netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Senobia W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senobia W
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik en die huis is pragtig.

Asemrowende uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N

Pragtig huis, see-uitsig, ruim kamers en lekker braaiplek - heerlike tyd.

Ek en my familie het heerlik gebly by Happy Feet. Sal dit beslis aanbeveel. Eienaars Francois en Sanet gaan regtig uit hulle pad om dit lekker vir 'n mens te maak. Hulle het sweeties in al die kamers gesit, lekker koffie, skoon handdoeke, toiletpapier, roompies en seep. Ek was aangenaam verras. Die huis was lieflik skoon, pragtige see-uitsig (loopafstand van die see), lekker braaiplek, ruim kamers en die huis is volledig toegerus - het tot DStv. Ons het regtig 'n lekker tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

A home away from home.

We, as a four generation family, had an opportunity for the first time to spend some time together this past Dec. The well equipped, comfortable home away from home, with it's loving and creative décor set the perfect stage for one of the greatest memories in our life diaries. Enjoying moments of laughter, whilst having brunch around the lovely wooden table, passed on much appreciated family values to the next generation. The warm, welcoming nature of our hosts spoiling us with sweet treats everywhere, and coffee beans to brew a perfect cup of coffee to enjoy on the wooden deck overlooking the sea will always be a memory. Even after we left special arrangements were made to return goods we left behind. Thank you Francois for the respect and care given that made this family reunion one that will always be remembered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian E
Saam met vriende

Netjiese huis met pragtige see-uitsig.

Die huis het alles wat jy nodig het om 'n vakansie vir jou gesin gemaklik te maak. Baie netjies en ruim vertrekke. Alle kamers het see-uitsig. Enigste nadeel is ongemaklike trappe wat onveilig is vir ouer persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Fantasties.

Happy Feet is wonderlik geleë met pragtige uitsigte. Dis stapafstand van die see en wonderlik toegerus. Dis voorwaar soos "home away from home" en ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 85, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9613d8c5677e50124645ce29727ba4ce2e0d38bb5dd67414e4e08bb8998879ef9ef5a38aff403cf26507def3b2ec169f6351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 85 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3605644 18.1598352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem